Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Dink nie daar is veel om in Richmond self te doen nie, maar kan 'n paar plekke naby Richmond besoek. Richmond is ideaal vir oorslaap om die pad tussen Kaapstad en JHB korter te maak."

Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House

"Nie genoeg ordentlike eetplekke nie."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Great if you are looking for a quiet, restful place to recharge your batteries."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Beautiful and welcoming. Kind, friendly, and loving people in the surrounding. Seems to have little or no crime."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Nice stayover town between Gauteng and Cape Town."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Dit is 'n ideale oorslaap vir 'n lang reis. Lokale mense is baie gasvry."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Goed geleë op terugrit vanaf Kaapstad. "

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Magnificent views of South Africa's second largest dam and highest dam wall - plan an hour or two to explore the area before continuing with your trip. Oppiedek is a great place for a breakfast or lunch before you head off."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Baie lekker daar geëet by restaurant. Dorp is mooi skoon en mense baie vriendelik."

Springbok, Noord-Kaap

Old Mill Lodge

"Baie oulike dorpie."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n klein, eenvoudige, rustige en pragtige dorp. Ek sal maklik enige tyd weer daar kuier."

Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Cafe and Rooms

"Ek sal definitief die volgende keer na die galery gaan kyk."

Colesberg, Noord-Kaap

Little Farms

"Bitter warm in Januarie."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Het net oornag maar daar was genoegsame eetplekke gewees."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Mooi besienswaardighede wat nie te ver van mekaar is nie."

Noord-Kaap

Papkuilsfontein Guest Farm

"Die natuurskoon is uiteenlopend, van wingerde tot droeë Karoo en interessante dorpe waardeur 'n mens ry."

Springbok, Noord-Kaap

Old Mill Lodge

"Dit was my eerste keer daar. Nogal 'n verrassing tussen die heuwels."

Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse

"Vriendelike mense. Teerpaaie in die dorp bestaan bykans nie. Vreeslik baie slaggate - lyk regtig sleg."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Goeie afstand vir rusplek tussen die Kaap en Gauteng."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Pragtige Karoodorp. Die dorp is silwerskoon en inwoners baie verwelkomend."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Calvinia lê ons na aan die hart en daar is vooruitgang in die dorp, nie soos baie ander dorpe wat agteruitgaan."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Ek dink Kakamas is 'n oornag-bestemming, en die dorp is maar soos die meeste ander dorpe verwaarloos met rommel wat rondlê."

Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis

"Ek ry net altyd deur Colesberg op pad Kaap toe. Hierdie was die eerste keer wat ek besluit het om te oornag. Dit was beslis 'n belewenis en dit gaan die manier wees wat ek in die toekoms reis."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Baie uit die pad, maar dis 'n mooi dorpie. Jammer dat die museum oor ontdekking van diamante gesluit is as gevolg van afsterwe van kurator."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuruman Hotel by Country Hotels

"Middedorp waar Oog is, is vuil en onveilig."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"Uiterse armoede in die dorpie met tientalle kinders wat bedel."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang