Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1230 reviews.
"Vir die stadsmens definitief 'n baie lekker omgewing om winkels te besoek en baie lekker eetplekke ook."
"Dis nie noodwendig 'n toeristebestemming nie. Ek was daar vir eksamens en kon rustig leer in aande. Dit het aan my basiese behoeftes voorsien. "
"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."
"It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available."
"Ons het nie regtig in Villieria gaan rondry nie en was vir besigheid in ander dele van die stad besig, maar dit is regtig 'n rustige deel. Dit wat ons ervaar het, is baie goed."
"Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park."