Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1247 reviews.
"You must expect guests from Polokwane. Already my colleagues are crazy about the place."
"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing is mooi en as mens besigheid wil doen, baie gemaklik."
"Ideale ligging vir albei UNISA-kampusse, maar nie regtig 'n toerisme-attraksie nie."
"Naby Roodeplaatdam en vakansiegeriewe. Binne maklike bereik van snelweë en winkelsentrums. Warmer winters as elders in die stad en omliggende stede."
"Heerlik gewees om die winkels tot later tye oop te kry. Dit het ons vreeslik gehelp met ons aankope."
"Very clean, safe and quiet neighbourhood. We walked (5 minutes) from La Perigrina to the Zuid Afrikaans for hospital visits."