Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1090 resensies.
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Ons C-huis"Beware of sand fleas & stagnant water in the tidal pool & creeks. A good storm should sort it out! Good spot to visit the shark diving operations & climbing Danger Point lighthouse!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
SeaBreak Cottage"Pringle Bay is a beautiful seaside village, surrounded by mountains and the ocean. The beach is one of the most beautiful I have ever seen and if you are lucky you may catch sight of the baboons playing in the lagoon on the beach, which I was very privileged to have seen. It is the perfect place to get rest and see nature at its best."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Zeezicht Oceanfront"Lekker baie om te doen en om te sien. Goeie eetplekke, genoeg winkels en mooi natuur."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
30 Branderdraai"Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
White Shark Lodge"Ons het net 1 van die 4 nagte daar geslaap en toe uitgeklok en by Great White Shark Accommodation gaan inklok vir 3 nagte. Hulle was puik!"
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Seagull Apartment"Rustige, ontspannende plekkie wat baie veilig is."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
After8 Bed and Breakfast"Awesome place. Would definitely visit again."
"Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"A somewhat quirky but very pleasant small beach village, busy in summer and very quiet in winter. Comes with the usual mix of creased, weatherbeaten locals. Small coffee shops and architectural mish-mash. Lovely beach but tends to be windy in summer. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Mountain View Cottage"Hermanus is a great destination for travellers. Beautiful beaches."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Klein Uitkyk"Dis sentraal in die Overberg met baie buitemuurse aktiwiteite."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
White Shark Lodge"Kleinbaai is beautiful, our friends enjoyed the fishing on the harbour wall. We would definitely go back to Kleinbaai."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Sandpiper Shores - De Kelders Getaway"Stil en veilige pragtige omgewing. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"Baie oulike plekkie. Dit is stil en rustig. Die winkels is klein tog kry mens die heerlikste gebak! Die plaaslike dokter was vriendelik en baie behulpsaam met uitstekende mediese advies sonder om 'n fooi te vra. Honde moet egter versigtig wees vir water in die lagoon, my honde het altwee maagprobleme ondervind. Die veearts op Kleinmond was ons redding. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is 'n pragtige plattelandse dorp, het goeie eetplekke en die mense is baie vriendelik. Die strand en lagoon is fantasties mooi."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Guppy Huys Oceanfront Bungalow"Veilige kusdorpie met pragtige natuurskoon en oor as genoeg aktiwiteite om mens besig te hou."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Ons C-huis"Op Sondae raas die mense bietjie wat kom braai by die braaiers langs die see. Hulle speel hulle musiek baie hard en rev hulle karre se enjins. Andersins is dit lekker rustig!"
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
White Shark Lodge"Skoon, rustig, voel veilig, baie om te sien - die Shark Cage Dive bote launch van hier af."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Serenity"See, mooi berge, ideaal vir die natuurliefhebber. Baie lekker vakansiebestemming, of om te woon."