Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4139 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Pragtige, rustieke dorpie om lekker rustig rond te loop."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Dit was ons eerste besoek aan Clarens. Dit was soveel meer as wat ons verwag het! Die heerlikste kos by interessante restaurante en oral snuffelgeleentheid in oulike winkeltjies. Ons gaan beslis weer in Clarens kuier!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Forest Lane

"Ek voel dat Clarens besig is om agteruit te gaan. Die restaurante wat voorheen heerlike kos bedien het, se kos is nie van topgehalte meer nie. Ook het ek gevind dat die unieke winkels en kunsgalerye wat 'n paar jaar gelede nog daar was, besig is om uit te sterf - daar is enkele winkels wat nog unieke en kwaliteitware verskaf."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

One The Mews

"I wish that Icould go and live in Clarens. My daughter and I love Clarens. We have been there so many times that the people in the shops and restaurants know us already."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Die omgewing is prentjiemooi. Hou van die rustigheid van die omgewing."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Clarens The Paddocks 21

"Pragtige, skoon dorpie, om kwaliteittyd saam met jou gesin te spandeer en lekker te ontspan."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiberg View Clarens

"Was surprised to see how few art galleries are left, but the abundance of little shops to nose through is always a treat."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiberg View Clarens

"It's disappointing that the shops are closed on a Monday and many also on a Tuesday."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Cherry House

"Oulike dorpie vir oorslaap. Baie om te doen en te sien in die omgewing."

Drakensberge, Suid-Afrika

Eland Valley Resort

"Die omgewing is pragtig!"

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Goedgeleë

"Definitief die moeite werd. Gaan besoek gerus die Hotel. Pragtig."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

The Cavern Drakensberg Resort & Spa

"Loved it, with clean air, and no pollution, however, the road to get there does need work."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Inkosana Berg Lodge

"Baie mooi omgewing. Heerlike pizza gaan eet by Dragon Peaks Mountain Resort. Die Thokozisa Lifestyle Centre is klein, maar interessant. Ons het die Drakensberg Canopy Tour gaan doen, en dit was ongelooflik, selfs vir iemand wat nie hou van hoogtes nie. Het nie eers by 'n staptoer uitgekom nie, naweek was te kort."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Larola 37

"A wonderful collection of shops and options for dining out. Restaurants close early so don't leave it too late if you want to go out for supper."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

de Minimalist House

"Die plek het my beïndruk. Sien my gou weer."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Red Mountain House

"Was there for annual cycle race. Next year again."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

414 Rose Cottage

"Beurtkrag is 'n doring in almal se vlees. Maar die mense sal baat vind by solar of iets soortgelyks (veral eetplekke)."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Ashaanas

"Ek sien dorpeienaars probeer die dorp instand te hou wat in vandag se tye skaars is."

Kokstad, Drakensberge, Suid-Afrika

Herbertdale Guesthouse

"Nice town. Current roadworks the only downside. Otherwise, lovely town."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

De Ark Mountain Lodge

"Toerismedorp gemik op eetplekke en handgemaakte kuns te koop. Area mooi, natuurlik."

Mooi River, Drakensberge, Suid-Afrika

Midlands Saddle and Trout Resort

"Can be dangerous but if you understand the area, you will be fine. There are some stunning places to visit."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Studio 28 Clarens

"Beautiful little town, with lots of culture."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Paddocks 6

"Clarens is pragtig, maar effe duur met hulle kunswinkels en restaurante. Ek's mal oor die area om te ontsnap van die gejaag in JHB."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang