Verified Reviews

Upper Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo

Rated 4 out of 5 based on 2339 reviews.

Victoria West, Upper Karoo

Moonlight Manor

"Wat 'n verandering van pas. "

Richmond, Upper Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Nie alle toeriste stel belang in ou geboue en kerke nie. Ek weet nie of daar juis iets anders is wat dit 'n toeristebestemming sal maak nie."

Hadison Park, Upper Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Koopkrag het opgeraak gedurende laaste nag."

Britstown, Upper Karoo

Elsa's @ 27

"Strate en sypaadjies skoon! Etes en bediening by plaaslike Lodge was baie goed."

De Aar, Upper Karoo

De Herberg Lodge

"Ons het net een nag daar geslaap en het nie veel te doen gehad daar nie. Die baie sonpanele op verskeie plase was interessant om te aanskou. Die mense het ons baie gasvry en hulpvaardig ontvang."

Three Sisters, Upper Karoo

Travalia Guest Farm

"Nie daarvan gebruik gemaak nie."

Britstown, Upper Karoo

Elsa's @ 27

"Slaggate in die pad. "

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Scholen

"Die resturant was voldoende, maar na 18:00 is dit maar 'n probleem om iets te koop in die dorp. Ons het ongelukkig net die dorp in die donker gesien."

Victoria West, Upper Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Pragtige plekkie, wens ons kon langer daar bly om die hele dorpie te beleef - baie rustig en stil oor 'n langnaweek."

Victoria West, Upper Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Pragtige dorpie! Onthou net dat die restaurant in die dorpie toe is op 'n Sondag."

Richmond, Upper Karoo

Ka Ma Lodge

"Ek het gedink Richmond is 'n "one horse town", maar was aangenaam verras. Mooi dorpie met klomp restaurante, wat ongelukkig nie oop was nie, aangesien ons daar was op 'n vakansiedag."

Victoria West, Upper Karoo

Moonlight Manor

"Ek dink ek sal maklik daar kan bly, baie rustig. Dit is 'n pragtige plattelandse plekkie."

Victoria West, Upper Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Victoria Wes is die perfekte rusplek tussen die noorde en die suide: rustige Karoodorp met die blouste lug bedags en die pragtige sterrehemel saans. Hier moet mens eintlik langer as net een aand oorbly."

Richmond, Upper Karoo

Ka Ma Lodge

"Nogal interessant as mens bietjie rondry en loop om al die oudhede en geboue te besigtig."

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige dorpie wat ons graag verder sal wil verken."

Vanderkloof, Upper Karoo

Rhino Manor

"Vanderkloof is 'n wonderlike plek om te gaan ontspan van die gejaag van die stad. Daar is genoeg om te doen. Die vriendelikheid en meelewendheid van die inwoners laat jou voel asof jy tuisgekom het."

Victoria West, Upper Karoo

Merino Junction

"Wonderlike dorpie met hartlike mense."

De Aar, Upper Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Ek was aangenaam verras met De Aar en het geniet om meer van die dorp te sien."

Three Sisters, Upper Karoo

Travalia Guest Farm

"Altyd skoon en netjiese dorp."

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Surprisingly beautiful and historic. Lovely little town."

Richmond, Upper Karoo

Rondawel Guest Farm

"Beautiful Karoo-dorpie."

Victoria West, Upper Karoo

Moonlight Manor

"Wanneer mens deur Victoria Wes reis, besef mens glad nie dat dit eintlik 'n pragtige dorpie is nie. Ons sou bitter graag nog 'n bietjie langer wou vertoef om die dorpie verder te verken. Ons was aangenaam verras."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

The Ibis Lounge

"Besonder uitsonderlike toeristebestemming."

Victoria West, Upper Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Enige iemand kan gerus daar oornag. "

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Scholen

"Hulle kan gerus die strate teer. Dit kan net goed wees vir die dorp en die toeriste."

Page
Page 68 - Showing 2011 to 2040
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers