Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2339 resensies.

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Kom geniet die stilte van die Karoo en besonderse gasvryheid!"

Richmond, Bo-Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"It's a small quaint town but very run down and the maintenance from the municipality's side is next to none. An interesting stopover as they used to breed horses here for the Durban July. "

Britstown, Bo-Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Daar is letterlik net die Transkaroo Country Lodge."

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Richmond is 'n pragtige dorpie met baie interessante winkeltjies."

Hanover, Bo-Karoo

New Holme Nature Lodge

"Mooi Karoodorpie met 'n pragtige kerk!"

Hanover, Bo-Karoo

Brandwag B&B

"It might look like there is not much going on in this little town in the Karoo, but it is steeped in some very interesting history and has a lot to offer! We will be back to Brandwag especially to explore more of the Karoo bush, historical landmarks and rock paintings, and to eat some more lamb!"

Hopetown, Bo-Karoo

Karee Guesthouse

"Hopetown sal ons beslis weer sien!"

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Ibis Lounge

"Nieu-Bethesda is een van daardie plekke op jou "bucketlist". Gaan verken die omgewing, koop 'n uil, drink 'n draught en eet 'n skaaptjoppie. Dis 'n klein stukkie hemel so tussen al stof deur!"

Vanderkloof, Bo-Karoo

Rhino Manor

"Meer vermaak moet gereël word. Die eetplek en die winkels moet bietjie opgeknap word, want dit is bietjie outyds."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Elke's Guesthouse

"Fantastiese wegbreek van die stadslewe. Wonderlike natuurskoon. Baie om te doen. Fantastiese kos. Vriendelike mense. Baie veilig. Ons kon laat in die aand met ons honde gaan stap sonder om oor ons skouer te loer. Dit kan ons nie in Pretoria doen nie. Die leivoor is op plekke baie diep en onbedek. Ons hond het een aand laat vir 'n bakkie en sleepwaentjie (van Gauteng!) geskrik wat vinnig om die draai gekom het en het toe in die leivoor geval. Die voor is meer as 6 voet diep. Die polisie was ongelooflik vinnig op die toneel om te help. Miskien sal dit veiliger wees indien die leivoor bedek word waar dit so diep is."

Hopetown, Bo-Karoo

Karoo Inn

"Gerieflik geleë tussen Pretoria en Kaapstad."

Britstown, Bo-Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Halfpad tussen Sedgefield en Potchefstroom. Ideaal geleë."

Vanderkloof, Bo-Karoo

Rhino Manor

"Interresante oornagpunt tussen die Kaap en Gauteng."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Kingwill's Guest House

"Mooi dorpie in die hartjie van die Karoo. "

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Ibis Lounge

"Dis 'n 'moet stop' vir enige persoon wat van kreatiewe energie hou in 'n omgewing waar tyd nog bietjie stil staan. "

Vanderkloof, Bo-Karoo

Rhino Manor

"Vanderkloof is 'n versteekte juweel. Die moeite werd om die kort stukkie ompad te ry op die roete vanaf Johannesburg na Kaapstad. Sal volgende keer 'n ekstra dag toelaat om te verken. "

Drie Susters, Bo-Karoo

Travalia Guest Farm

"Kan dalk uitbrei, want die plekke is al 'n jaar voor die tyd vol bespreek."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Marseilles Farm Guest House

"Ons is baie lief vir die Karoo en Victoria-Wes is 'n pragtige skoon dorp. "

Victoria-Wes, Bo-Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Daar is 'n sekere bekoring aan die dorpie wat dit een van my gunsteling oornagplekke maak wanneer ek Kaap toe reis."

Murraysburg, Bo-Karoo

Freek's Cottage Farm Stay

"Die dorpie, soos baie ander in Suid-Afrika, is baie verwaarloos, maar daar is baie potensiaal."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Marseilles Farm Guest House

"Klein, lieflike dorpie. Het die Karoo Deli besoek - pragtige plekkie."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Owlhouse Backpackers

"Wonderlike dorpie! Nog altyd net verby gejaag op pad see toe en gesê: "Eendag sal ons indraai..." Dit was uit-en-uit die moeite werd! Uilhuis is uiters interresant en fassinerend. Die fossieltoer was 'n "bucket-list"-ervaring! "

Vanderkloof, Bo-Karoo

Rhino Manor

"Rustig en kalm tog baie interessant. "

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang