Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.
"Gaan eet gerus by Eileens en geniet. Lekkerste, vars hake en chips ooit."
"Baie interessante plekkies en restaurante om te verken."
"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
"Stellenbosch makes you feel like you're in the countryside and it's not even an hour's drive from our home. We love Stellenbosch, that's why we frequently visit it."
"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."
"Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies."
"A marvellous place when it's not December with hoards of people. It was so tranquil . Lovely restaurants and friendly people. Clean and safe. A dream destination."
"Baie oulike plekkie, net jammer dis baie duur en die ou kunswinkeltjies en so het baie aandag nodig! Al die goedjies om te koop is duur en baie van die winkels was vuil en het baie stof. My gunsteling was die Gaaitjie resturant! 10/10!"
"So baie om te sien en te doen, ’n naweek is heeltemal te kort. Dit is egter baie besig oor naweke. Sal ons volgende uitstappie eerder in die week beplan."
"Elgin is uitstekend as 'n toeristebestemming, maar Grabouw self het min aantreklikehede vir toeriste. Baie reisplekke in die omliggende omgewing."
"Behalwe die wind is dit 'n baie interessante plek met baie versteekte aangenaamhede."