Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 865 resensies.
"Pragtige dorpie in reënwoud met lekker eetplekkies en paradys vir stappers met staproetes vir almal. "
"Rustige omgewing. Vriendelike mense. Heerlike plekke waar etes genuttig kan word. Die strand is baie veilig vir swem en staproetes.Hondevriendelik. Alles wat benodig word van is bereikbaar. Ons sal Gonubie weer besoek."
Kidd's Beach, Amathole-distrik
Breeze Inn Guesthouse"Die eienaar is baie behulpsaam en tydens verblyf siek geword en medikasie voorsien sonder vergoeding. Uitstekend. "
Nahoon Strand, Amathole-distrik
Springtide Studios"Definitief 'n treffer by die branderplank surfers. Strand is pragtig en skoon."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Cintsa View"Cintsa is pragtig! Ongerepte stukkie van ons land, onbeskryflike mooi strand gebied."
King Williams Town, Amathole-distrik
Panorama Guest House"Die dorpie het baie geskiedkundige geboue en die verskeidenheid winkels en besighede het my verbaas."
"Mooi area, maar die paaie kort dringend herstelwerk. Hoofpaaie redelik okay, andersins is dit 'n nagmerrie. Mooi strande, heelwatg restaurante naby."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Morgan Bay Beach House"The hotel restaurant by the beach serves great food and is convenient for lunch after a morning of sun and sand. "
Nahoon Strand, Amathole-distrik
Springtide Studios"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Ocean Valley View"Baie lekker omgewing om vakansie te hou. Lekker klimaat en goeie toeriste aantreklikhede. Lekker vir fiksheidsentoesiaste."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Plan B"Kort net 'n slaghuis en miskien 'n toeriste skakel om bv seker aantreklikhede te bemark soos die die seehengel."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Cape Cod Accommodation"'n Plek waar jy jouself weer kan vind in die pragtige natuurskoon en stilte!"
"Die dorpie is ver weg geleë van die res van die ander dorpies, maar het 'n paar plekkies waar jy 'n ete kan geniet en selfs 'n klein Spar. Dis vir die mens wat nie hou van hoofstroom vakansies en besige strande nie."
"Die paaie is maar rof en staproetes verwaarloos maar dis alles die moeite werd om soveel natuurskoon te kan ervaar."
Nahoon Strand, Amathole-distrik
Springtide Studios"Onverbeterlike natuurskoon in veilige en bekostigbare omgewing."
"Wonderlike omgewing, maar paaie en infrastruktuur laat veel te wense oor. Sommige staproetes onveilig weens ontbrekende roete aanwysings en gebrekkige instandhouding. Tog wel die moeite werd."
"Mooi, klein en intiem, heeltemal weg van die stadslewe af. Ons kon net nie 'n lekker familierestaurant in die area kry met 'n mooi see-uitsig nie. Daarvoor moes ons teruggaan Genubie toe. Crawford Cabins was mooi maar het net buffets. "
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Lagoon View"Morgan Bay is a fabulous get-away. It has coastal nature reserves running north and south of it. The lagoon provides an amazing birding spot with Fish Eagles, Trumpeter hornbills, Crowned cranes, Kingfishers and many more. Fishing is good too. The Morgan Bay Hotel has a lovely restaurant and spa (best pedicures!). A walk along the coast from Double Mouth Nature Reserve campsite to "Bead" Beach is a must. Really beautiful. It is definitely one of our favourite places for holidays. A very special place."
"Vergeleken met andere oorden in Suid Afrika lijkt de algemene infrastructuur van iets mindere kwaliteit, soos paaie, bewgwijzering wandeltracks enz."
"Dis 'n pragtige klein dorpie, die see is skoon en voel so privaat. Die winkeltjie het alles gehad wat ons benodig het."