Geverifieerde Resensie
Dolphin Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1388 resensies.
"Min informasie beskikbaar. Strande swak gemerk. Baie gerieflik vir inkopies. Baie verskeidenheid in restaurante en wegneemeetplekke."
"Ek was verras. Baie mooi en rustig. Vir seker ’n plek om te besoek. Was wel buite seisoen."
"Just a bit of an eye opener - two years ago this time it was quiet, now it seems to be quite busy."
"Daar is die mooiste paadjie langs die strand om te stap of draf, veral met ’n stootwaentjie. Ballito se see is ook lekker warm."
"It is one of the most tourist-friendly places. It had everything, the beach or beaches, an awesome animal farm, shopping malls, the best coffee shops and walking trails. A definite must."
"Die strande was fantasties, besig, maar heel gerieflik. Ons hou al vir 'n paar jaar daar vakansie en dis elke keer regtig heerlik."
"Ballito is 'n uitstekende plek om 'n seevakansie te hou. Daar is iets van alles. Ons het ook veilig gevoel in Ballito!"