Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Beyerspark, Gauteng

Afrique Boutique Hotel OR Tambo

"Die ligging is baie goed, netjiese woonbuurt en lekker stil."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"We were disappointed not to see any of the Big Five, but I guess that is how it goes in a game reserve. Other than that, the staff at the gates are friendly and welcoming and we did enjoy our stay."

Benoni, Gauteng

Zurich Garden Lodge

"Twee baie oulike restaurante. Lemongrass en Victorias secret koffie winkel. Het darem opgemaak vir swak kamer."

Sandton, Gauteng

Sandton Slippers B&B

"The best place to stay in and very convenient."

Pretoria, Gauteng

Sunset View

"You must expect guests from Polokwane. Already my colleagues are crazy about the place."

Wonderboom Suid, Gauteng

Garden Flat on 15th

"Is 'n baie veilige area."

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Puik plek. Baie dankie."

Pretoria, Gauteng

La Pietersia

"It is closer to the entertainment areas, which is good."

Garsfontein, Gauteng

Green Whisper Cottage

"Naby aan hospitale en inkopies."

Pretoria-Oos, Gauteng

The Slumber Thatch

"Hou van die ooste van Pretoria."

Dinokeng, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Die aanwysings is duidelik en die grondpad is rybaar met 'n gewone voertuig. "

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Ons was aangenaam verras oor hoe maklik dit vir ons as Pretorianers bereikbaar is. Ons sal beslis weer soontoe gaan."

Linden, Gauteng

6 Olives on Third

"Baie stil en voëlryk wat heerlik is. Regtig naby alles."

Wes-Rand, Gauteng

Monchique Boutique Guest House

"Plekke soos Hartbeespoortdam en Cradle of Humankind is iets om te sien, maar baie kommersieel."

Dinokeng, Gauteng

Koedoesrus Boskamp

"Bosveld naby aan die PWV en bosgevoel daar, maar die musiek gedurende die nag vanaf Hammanskraal 'n bietjie steurend en die digtheid van die ou plotte bietjie hoog wat verkeer in die park nogal gevaarlik maak, veral naby Arlington."

Wes-Rand, Gauteng

Alto Log Cabin

"All around that area small and interesting little restaurants and routes. Excellent area for cycling and even walking."

Lakefield, Gauteng

Len's B&B Guest House

"Puik geleë naby lughawe."

Faerie Glen, Gauteng

CasaBac

"Dit is sentraal en naby hospitaale en winkelkomplekse."

Wingate Park, Gauteng

Wingate Family Apartment

"Very quiet. Schools close by but you don't even hear the school kids. "

Dinokeng, Gauteng

Destiny Lodge - Cullinan

"Heelwat interessante dinge om te doen."

Heidelberg, Gauteng

Ibis Nest

"Mooiste dorpie!"

Lyttelton Manor, Gauteng

Anna's Cottage

"Lyttelton Manor is lekker sentraal as jy in Centurion besigheid het!"

Blad
Blad 61 - Wys 1801 tot 1830
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang