Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Alhoewel Randburg 'n bedrywige plek is, is die ligging goed en is daar iets van als en nog meer om jouself mee besig te hou. Monte Casino is natuurlik 'n groot aantrekkingskrag in daardie omgewing en absoluut die moeite werd om te besoek."
"Maak seker om te beplan watter bestemmings jy wil besoek voordat jy daarheen gaan."
"Very central to everything I needed to access. Safe, clean and near all amenities."
"Dit is lieflike en rustige omgewing en kan 'n lekker wegbreek vir 'n naweek wees of ook as verblyf tydens 'n sakebesoek aan Pretoria. Sal beslis aanbeveel."
"Alles wat mens benodig is in Groenkloof, hospitale, ambassades, winkels en blyplekke."
"Slightly different experience for us than the normal visitor as we had a group of friends are from and live in the local area, so we benefited from the local knowledge. there is plenty to do, whether you enjoy sight seeing, shopping or just need a break to recharge you batteries. "
"Orals rondgery (ook saam met veldwagter-wildrit) en teleurstellende verskeidenheid diere gesien."
"Baie lekker omdat dit naby is aan Pretoria en al die diere wat daar is."
"It is easily accessible and safe. Natural place to take a break away from home."
"The area is largely residential, very little traffic and almost no noise or disturbance of any nature. The area is ideally situated near Irene Mall. Traffic route to certain areas are very manageable. "
"Dis baie naby Pretoria, so dis maklik om vinnig vir 'n naweek weg te breek. Ook heelwat wild gesien."