Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Dit is die derde keer wat ons in Dinokeng oorbly en sal dit beslis weer doen. "
"Dis moeilik om dit te beoordeel want ons was daar om by familie te kuier. Dit is veilig en redelik sentraal en sal dus geskik wees."
"Glen Marais and Aston Manor are always my favourite place, I always choose for relaxation, peace and tranquillity."
Centurion Golf Estate, Gauteng
No.2"Duideliker, of net meer verwysings oor hoe om uit die estate te kom vir die besoeker. "
"'n Mens kan amper sê jy het letterlik alles onder een dak. Montana Park het ons lewens baie makliker gemaak. Dit is naby soveel plekke in die stad en jy hoef nie kilometers ver te ry om te kom waar jy graag wil wees nie. Fantasties! "
"Hierdie reservaat is ons gunstelingplek op die oomblik en sal keer op keer terugkom."
"Ek sou dit eerder 'n besigheidsbestemming noem, as toeristebestemming."
"Gaan besoek 23 on Hazelwood Street Café vir 'n ongelooflike kulinêre ervaring! Gin en tonic is 'n moet!"
"Dinokeng Natuurreservaat was 'n aangename verrassing, met baie wild en vriendelike personeel met baie lodges om van te kies. Ons het ook die Arlington Brewery and Cidery besoek wat ook skoon en gerieflik net by die straat af van Sunset Bush Camp was, hulle het 'n speelarea vir die kinders, en die lekkerste kos."
"Am not complaining at all, even location for direction is perfect."
"Baie vriendelike mense, almal wil net gesels en help waar hulle kan."