Geverifieerde Resensie

Kruger To Canyons

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1111 resensies.

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Baie te doen en te sien in die omgewing van Sabie en omliggende dorpe."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Floreat Riverside Lodge

"Pragtige plek, rus vir jou siel."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Chillin Thyme

"Net jammer die treintrok restaurant het nie die Covid-ekonomie oorleef nie, maar ons het dit geniet by The Wild Fig."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Chillin Thyme

"Net hartseer dat die Treintrok restaurant nie Covid oorleef het nie. Maar die Wild Fig restaurant het ons verbaas met 'n awesome atmosfeer, en heerlike kos."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Sabie is in 'n pragtige omgewing geleë, naby verskeie belangepunte in die Mpumalanga-omgewing."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Fatties and Monies Guesthouse

"Soos meeste dorpe in SA, is Sabie ook besig om te verval wat paaie en dienslewering betref. Die omgewing bly egter natuurskoon en aangenaam om te ervaar. Toeriste moet altyd waaksaam wees teen misdaad."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Ons geniet dit altyd in Graskop maar 'n mens begin nou baie onveilig voel wanneer jy, bv Spar toe gaan. Daar is baie informele handelaars buite."

Hazyview-Vakansiedorp, Kruger Tot Canyons

Tatenda Guesthouse

"Die dorpe in die platteland van Suid-Afrika het die afgelope 20 jaar agteruitgegaan en die werklike "omgee" en die algemene indruk van die dorpe laat maar aan veel te wense oor. Vuil strate, swak paaie, met ongelukkig baie leeglêers word maar oral gevind en soms is jy as toeris maar bekommerd oor jou eie veiligheid, aangesien jy maklik onderskei kan word van die plaaslike inwoners. Die grootste voordeel vir Hazyview is natuurlik sy klimaat en sy ligging so naby die Krugerwildtuin."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Misty Mountain

"Sabie has the best restaurants and the Brewery is definitely a highlight from our trip. They also offer the best pizza in town. The Wild Fig is also a nice stop for a light lunch! Sabie is also home to a few waterfalls - we made the trip to the Bridal Veil (a long walk up - but totally worth it)."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Kloofsig Holiday Cottages

"Baie min te doen en te besigtig in dorpie self. Weefwinkel aan te beveel."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Was aangenaam verras oor Sabie en omgewing en sal definitief weer vir 'n wegbreek soontoe gaan."

Hazyview-Vakansiedorp, Kruger Tot Canyons

Safari Bed & Breakfast

"Bekommerd oor veiligheid. Locals wat die sypaadjie as toilette gebruik is walglik."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Tanamera Lodge

"Lekker trein restaurant."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Baie mooi rustige plek."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Rustig en sentraal geleë vir besienswaardighede en akkommodasie, asook baie maklik om elke dag bietjie uit te ry na ander bestemmings op die Panorama-roete en selfs verder noord in Limpopo."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Thandamanzi Self-catering

"Hou van die ligging en baie om rondom die dorp te sien en te beleef."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Tanamera Lodge

"Van die omliggende toerisme-aantrekkings kan gerus hul ontvangs van mense opknap."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Mooi area, maar rommel lê onooglik rond op verskeie plekke."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Bananien Lodge

"Places of attraction are very close and the Panoramas are out of these world."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Bananien Lodge

"Dis so 'n pragtige, cosy klein dorpie en 'n moet-sien as jy daar verbygaan!"

Kruger tot Canyons

The Bush Hut

"Wonderlike dorp, Hoedspruit. Netjies, skoon, goed toegerus. Naby aan klomp bestemmings."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Misty Mountains het baie aktiwiteite en is beslis moet besoek. Sabie het baie watervalle om te besoek en die mense is baie vriendelik. Die eetplekke is besig, maar baie gesellig."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Autumn Breeze Manor

"I just love that town. Next time I'm coming back. I will come back again to celebrate my birthday."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Le Soleil

"Graskop is sentraal geleë naby meeste van die besienswaardighede."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Dit is klein dorpie met 'n Spar en baie restaurant. Die Great Swing is ongelooflike ervaring sowel as om in die lift na die woud onder in die Gorge te gaan."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang