Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"The location is the best, especially when you want to be away from the busy Durban stampede."
"Baie lekker strand, veilig en lekker groot, swem heerlik en baie skoon en netjies ─ great!"
"Historiese en ou geboue om te sien. Vriendelike mense. Natuurliefhebber se paradys."
"Everything was just perfect. It felt like home, I had the best time with my loved ones. "
"Eerste keer in Manaba. Die strand was nogal lekker en skoon. Privaat hospitaal is naby. Menigte winkels wat als het wat jy nodig het. Twee malls binne 10 km."
"My first visit, will see us again, and want to play the golf courses and visit all restaurants next time."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Misty Mountain"Die Natalse middellande is van die mooiste dele van ons land. Daar is baie wonderlike eetplekke en winkeltjies. 'n Baie lekker bestemming vir " foodies. "
"Die verskeidenheid rotspoele en die swemstrand maak dit 'n uitstekende bestemming vir ouers met kinders. "
"Winkels net baie duur. Dis die moeite werd om jou vleis en ander items dalk op pad soontoe te kry of met jou saam te neem. Verder is die strand baie lekker vir almal, kinders is 11 en 12 en het dit terdeë geniet. Baie ander besienswaardighede in die nabyheid."
"A warm environment and it's close to the mall should one require some shopping. "
"Ramsgate het twee swemstrande. Ramsgate is baie stiller as Margate, en weg van die vreeslike gewoel, maar tog naby genoeg ─ 3 km."
"We didn't spend much time on the beach because it was a rainy and windy weekend. "
"Ballito is lekker. Daar is baie goed in en om Ballito om te doen. Die strande is skoon en die dolfyne en walvisse is ‘n groot bonus. Sou in die toekoms net nie my vakansie dieselfde tyd as die rage festival bespreek nie. "
"The Afsaal is literally right on the beach, the mall is across the street with a Shoprite and a supermarket, there is a Debonairs, Chicken Licken and a few take away restaurants. There is about 4 pubs in the area, ten pin bowling and an arcade with go karts. Excellent holiday destination. "
"Baie lekker area en is nie so besig soos ander groter areas nie. Alles wat 'n mens wil hê is lekker naby. Dis ook naby ander areas soos Margate, Shelly Beach, Uvongo en St Michael's on Sea."