Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

20 @ Octopus

"Love their night life!"

Scottburgh, KwaZulu-Natal

11 Coral Sands

"Lovely place but definitely want to visit in summer."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Cormoran 26

"Baie vriendelike dorp met alles wat jy nodig sou kon kry."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Hillton Manor Guest House

"From where I was coming from it was not too far, so we didn't spend too much time on the road."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Kusane Farm Cottages

"Jy moet van Kusané 'n hele entjie uitry voor jy by al die besienswaardighede uitkom. Ons het Saterdagmiddag 'n heerlike drankie gedrink by die Nottingham hotel en toe by Rawdens Brewery iets gaan eet en drink."

Durban, KwaZulu-Natal

Bougainvillea B&B

"Altyd heerlik om te besoek."

Durban, KwaZulu-Natal

Hillside Guesthouse

"I would not Durban itself, but the surrounding areas like Umhlanga definitely."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

Hunters B & B

"A nice clean little coastal village with all amenities required."

Margate, KwaZulu-Natal

Calamari 10

"Margate is nie meer wat dit was nie, maar Ramsgate self waar Calamari is, was baie lekker en die strand skoon en netjies. Baie rustig en mens kan letterlik ontspan."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Astove 6

"Uvongu is 'n baie mooi dorp en sal ons weer sien."

Underberg, KwaZulu-Natal

The Old Hatchery

"Crappy town in beautiful surroundings. It has deteriorated markably, especially the roads through the town."

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Cottage

"Potholes and road maintenance leaves a lot to be desired. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Breakers Resort Apartment 412

"Umhlanga is 'n uitstekende vakansiebestemming, gaan elke jaar vir 'n week daar vakansie hou."

Hilton, KwaZulu-Natal

Kings Hill Guest House

"Nice little town but like all the towns in SA more and more potholes are opening up."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

1 Sea Breeze

"Was quiet and peaceful. "

Margate, KwaZulu-Natal

Boulevard 308

"Margate you where good to us. We are looking forward to come back."

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Hibberdene River Resort Unit 98

"Would have been nice, but lack of water makes it a very bad situation."

Margate, KwaZulu-Natal

Whale Rock 4

"Clean and friendly people."

Ballito, KwaZulu-Natal

The Boulders 407

"Ballito is 'n skoon kusdorpie met gemaklike toegang vir alle winkels tot inkopies ook. Strande en wandelpaaie is tops!"

Underberg, KwaZulu-Natal

KarMichael Farm

"Pack warm in the winter months!"

Port Edward, KwaZulu-Natal

Maribeau Akkommodasie

"Is 'n pragtige plek maar as gevolg van die reën kon ons nie veel doen nie, wil weer gaan."

Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Thorn Tree Lodge and Conference Centre

"Vuil en verwaarloos. Bestuurders 'n spesie op hulle eie. Eintlik teleurgesteld na ek 4 jaar gelede daar was tot nou toe. Platteland om die stad is wel heerlik om deur te ry en te geniet. Die Tandoori Oven was 'n belewenis om by te eet - 10 uit 10! Die vloede word gegee as verskoning vir die kospryse maar ek kry die indruk dat almal dit net as verskoning gebruik vir die erg verhoogde tariewe. Kos is tog 'n verbruikersproduk en wil hulle nou sê dat in amper 10 maande of so kon hulle nog nie die kos voorraade aankoop/verbou nie?"

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang