Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"From where I was coming from it was not too far, so we didn't spend too much time on the road."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Kusane Farm Cottages"Jy moet van Kusané 'n hele entjie uitry voor jy by al die besienswaardighede uitkom. Ons het Saterdagmiddag 'n heerlike drankie gedrink by die Nottingham hotel en toe by Rawdens Brewery iets gaan eet en drink."
"I would not Durban itself, but the surrounding areas like Umhlanga definitely."
"Margate is nie meer wat dit was nie, maar Ramsgate self waar Calamari is, was baie lekker en die strand skoon en netjies. Baie rustig en mens kan letterlik ontspan."
"Crappy town in beautiful surroundings. It has deteriorated markably, especially the roads through the town."
"Umhlanga is 'n uitstekende vakansiebestemming, gaan elke jaar vir 'n week daar vakansie hou."
"Nice little town but like all the towns in SA more and more potholes are opening up."
"Would have been nice, but lack of water makes it a very bad situation."
"Ballito is 'n skoon kusdorpie met gemaklike toegang vir alle winkels tot inkopies ook. Strande en wandelpaaie is tops!"
"Is 'n pragtige plek maar as gevolg van die reën kon ons nie veel doen nie, wil weer gaan."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Thorn Tree Lodge and Conference Centre"Vuil en verwaarloos. Bestuurders 'n spesie op hulle eie. Eintlik teleurgesteld na ek 4 jaar gelede daar was tot nou toe. Platteland om die stad is wel heerlik om deur te ry en te geniet. Die Tandoori Oven was 'n belewenis om by te eet - 10 uit 10! Die vloede word gegee as verskoning vir die kospryse maar ek kry die indruk dat almal dit net as verskoning gebruik vir die erg verhoogde tariewe. Kos is tog 'n verbruikersproduk en wil hulle nou sê dat in amper 10 maande of so kon hulle nog nie die kos voorraade aankoop/verbou nie?"