Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
"Underberg is a beautiful, safe destination. Road conditions in some parts are very poor with large potholes. Would recommend Southern Berg Shuttles. They literally know every pothole and can ferry you around safely."
"Beaches were beautiful, clean and swimming beaches were well attended by life guards. There is everything you need close at hand."
"Spuds Pub & Grill has the most delicious food. Sentra shopping centre has everything you need under one roof."
"Ver gery, diere was skaars, darem 3 van Groot 5 gesien. Na al die reën was die bos baie dig, so het dierekyk bietjie moeiliker gemaak."
"Umhlanga is gerieflik geleë met al die nodige infrastruktuur vir beide besigheid en vakansie gangers. "
"Margate is a cute town to stay in. There are many malls, shops and restaurants. Great fishing charters."
"Geniet altyd Umhlanga. Net jammer dit raak nou oorontwikkel en heeltemal toegebou. Ons het altyd die parke en groen areas geniet. Die ekstra hoë geboue gee dit 'n stadsatmosfeer veral die verkeer oor die naweke en spitstyd is 'n riller."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Pragtige dorpie met baie karakter."
"Very safe area, with lots of security. Clean area with clean beaches."
"Baie skoon en alles is naby. Stand was verbasend skoon na die vreeslike reën. Toiletgeriewe was bo verwagting baie skoon."
"Het soos enige ander dorp agteruit gegaan oor die laaste paar jaar, is nog 'n goeie vakansiebestemming."