Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Rendezvous 13

"Te besig, vuil en onveilig."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

102 Siyayi

"Lovely, small town full of friendly people."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramarcove 22

"Lovely, little town. "

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Unit 3 The Bridge

"Dit is 'n baie mooi omgewing en mens voel naby aan die natuur. Die bootritte op die meer verdien ook vermelding. Besighede in die dorp is beslis gemik op toeriste en word baie goeie diens verkry."

Ballito, KwaZulu-Natal

19 Casablanca Beach Penthouse

"Daar is baie swemstrande, getypoele waar jy kan snorkel en die winkels is naby met baie goeie verskeidenheid."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Queen Elizabeth 4

"Skoon en veilige strande. Lekkerste weer gedurende Maart."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Beach Wood Cottages

"Die beste plek ooit. "

Pennington, KwaZulu-Natal

Coastal Forest View House - Characters Garden Park

"Pragtige, versteekte klein dorpie. So veilig, rustig en lekker atmosfeer. Als wat jy nodig het om te ontspan."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Sea and Stay

"Please check the hawkers on the beach."

Durban, KwaZulu-Natal

45 Broadway Lodge

"Verkies die Noordkus. Strande is skoner."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

17 Manzini Chalets

"Rustige omgewing wat gesin en reisiger vriendelik is."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Riverside Manor

"Gorgeous quaint little town. Lots of eating places."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Leopard Tree Lodge

"Pragtige skoon dorpie met baie vriendelike mense en die lekkerste eetplekke!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Ocean's 25

"Stil plek waar jy lekker kan rus."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Del Este 5

"Puik vakansiebestemming."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

11 on Karkloof

"Excellent destination with a lot of surprises."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Cabanas 3B

"Uvongo is a great and excellent holiday destination, we had fun. It was great!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Millgate Midlands Retreat

"Baie mooi omgewing en naby genoeg aan alle besienswaardighede. "

Durban, KwaZulu-Natal

Silver Tides Seaside Accommodation

"Paaie nog swakker as Gauteng. Baie vuil by hawe, en middestad. Bluff-area waar ons gebly het nie te sleg nie. Noord van Durban skoner, maar het nie lekker swemstrande nie. Algemeen sal ek nie sommer daar gaan vakansie hou nie."

Southbroom, KwaZulu-Natal

Southbroom Smartstays

"Seker dalk nie vir almal nie, maar ons gunsteling-seeplek."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Seaview B&B

"Baie lekker plek en vriendelike mense."

Glenmore Beach, KwaZulu-Natal

On The Beach @ South Sands no 2

"Die strand is skoon en goed bestuur. Die swemstrand is baie naby die huis."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

St Lucia Villa Mia 6

"Kan bietjie raas op naweke a.g.v. mense van die area wat met karre op en af jaag en harde musiek speel in die strate."

Kokstad, KwaZulu-Natal

Mount Currie Inn

"Paaie in die dorp is onbekombaar. Paar oulike restaurante, maar nie werklik 'n toeristebestemming nie. Meer 'n deur ry."

Margate, KwaZulu-Natal

Carmel View

"Die suidkus is vuil."

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang