Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mbombela (Nelspruit)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.

Mbombela (Nelspruit)

Khayalami Lodge

"Goed vir die doel wat ons daar was."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Gecko Self-Catering Unit - 1

"Baie goed geleë, naby al die winkelsentrums. "

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Birds Babble

"Ek sal enige tyd weer daar gaan bly."

Mbombela (Nelspruit)

Hezekiah Guest Farm

"Dis nog 'n lekker plek waar mens baie kan sien. Die HALLS plaasmark was bietjie teleurstellend. Duur produkte en nie veel om te bied nie. "

Mbombela (Nelspruit)

Hippo Water Front Lodge

"Wonderlike atmosfeer en die weer was fantasties. Sal enige tyd weer gaan."

Mbombela (Nelspruit)

Crocodile Nest

"Ons is oud-Laevelders en het meer as 30 jaar in Witrivier gewoon. Lieflike plek met heerlike weer."

Mbombela (Nelspruit)

LoerieRoepEstate

"Baie verras met die hele pakket van die dorp."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Zebrina Guesthouse

"Ons het self daar gewoon in die 80's en elke oomblik geniet!"

Mbombela (Nelspruit)

Duikers Den

"Ongelooflike plek!"

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

5 on Juanita

"Centrally situated, near shopping centres. "

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

9 on Feijoa

"Baie mooi en veilige area."

Mbombela (Nelspruit)

Panorama Guest Farm

"Ideale oorslaapplek op pad na die Kruger."

Mbombela (Nelspruit)

Wokini Guest House & Game Farm

"Buiten die heerlike laat herfs klimaat, bied Nelspruit genoeg aan enige besoeker (flieks, restaurante, winkelsentrums) en Wildtuin wat net om die draai is."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

La Roca Guest House

"Pragtige plek, goeie uitsig, genoeg besighede en absolute rus en vrede."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Baie goeie ligging en netjies!"

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Dome Home Accommodation

"Geen probleem gehad om inkopies te doen nie. Daar is winkelsentrums om van te kies en te keur."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Bergsig Self-Catering

"Dit is 'n netjiese en skoon omgewing. Mooi uitsig vanaf die blyplek."

Mbombela (Nelspruit)

Hippo Water Front Lodge

"Echo grotte is 'n moet. Doen dan Panama roete 1 en 2."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Dome Home Accommodation

"The area is quiet, safe and secure. Close to the shopping centres."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Akwamaryn B&B

"It is a suburban area but not far from the main shopping area (although not walking distance). There are shops and restaurants a short drive away (again you cannot walk). If you prefer like I do to be away from the busy areas this is perfect."

Mbombela (Nelspruit)

Eagles Guest Farm

"Groot dorp geword soos Pretoria. Al die winkels en restaurante is daar. Baie mooi natuurskoon."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Casa Tomar

"Ons is mal oor West Acres, want dit is baie veilig in Nelspruit. Ons sal vir seker weer in die omgewing wees."

Mbombela (Nelspruit)

Hippo Water Front Lodge

"Nelspruit en omgewing is pragtig maar baie warm in die somer."

Mbombela (Nelspruit)

Matumi Golf Lodge

"Dis my eerste keer in Nelspruit, en was stomgeslaan oor hoe mooi die plek is. So mooi groen, skoon en vriendelike diens en mense. Sien vreeslik baie uit om einde van die jaar Nelspruit toe te verhuis. "

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

An Exclusive Guest House too

"Very central to all destinations around Mbombela (Nelspruit)."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem