Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2012 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Marloth Park is a mini Kruger, where sometimes it isn't even necessary to go into the Kruger. We absolutely love going to our Kruger home."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu's Rus"Puik geleë vir dag besoek aan Krugerwildtuin. Bespreek 'n eenheid met lugversorger! Marloth raak 38 to 43 grade in die somertyd."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Die winkels was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Meeste van die kassiere en winkel-eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die Bos (ou watergat) restaurant se pryse was redelik, en as jy bo by die dek sit, is die diens baie goed. Ongelukkig word jy nie bedien as jy onder sit nie, wat nie 'n probleem sou wees nie, maar ons kos het in tussenposes van 10 minute elk uitgekom (party was klaar geëet, toe wag die ander nog vir hul kos) Ons moes ook 3 keer vra vir eetgerei en het later maar ons kos met ons hande begin eet. Ek verstaan nie hoekom daar nie kelners is vir die tafels onder die dek nie? Dis tog deel van die restaurant. Sal nie weer teruggaan soontoe nie. Die swembad was heerlik en bekostigbaar. Die waterpark se pryse is te duur vir wat jy kry. Ons het Marlothpark geniet, behalwe vir die vreeslike hitte! En ons sal baie graag weer wil terugkom. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lovebird's Nest"Dis die mees eksotiese plekkie om vakansie te hou, mits jy 'n skoon plekkie het om te slaap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Magani Ridge"Baie lekker plek vir natuurliefhebbers naby Krugerwildtuin ook."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Wonderful, friendly, small community with locals telling loads of interesting stories at the look-outs and all staff being super friendly. Shops are well stocked. The park definitely beefed up the security with Field Security being visible around every corner to help and assist and to make you feel safe. Lovely views of the Crocodile River with awesome visitors from the Kruger. Great walking and driving trials to keep you busy for hours. When not braaing, the local restaurants offer great alternatives. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"A little dark in the kitchen but a bigger wattage light bulb would probably solve the issue."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Baie oulike plek om te gaan ontspan. Daar net te veel voete deesdae wat net ronddwaal."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Was pragtig groen na die goeie reën en die diere is so mak en oulik. Lieflike, rustige park. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"It's always a great travel destination. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Roads are bad. If taking the river drive, remember the one ways as they are not all marked. Also not suitable for sedan cars, must have 4x4. One road to Marloth Park is very bad dirt road, the other one lovely tar road. No sign to say which one is which. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Diere is baie min, baie hartseer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Heerlike verblyf plek. Lekker plek om te unwind."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"Ons het die diere geniet, die rustigheid. Sal definitief weer gaan. Sal Marlothpark aanbeveel as jy die Krugerwildtuin ook wil besoek."
Mjejane Game Reserve, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ebony House - Mjejane Game Reserve"Mjejane is 'n pragtige wildreservaat - ons het leeus, renosters, olifante, kameelperde, zebras, verskillende bokkies - alles gesien op pad na ons verblyf. Ons sal definitief al ons wildtuinvakansies in Mjejane wildreservaat hou! Dis veilig, almal is so vriendelik en skoon."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"Marlothpark was nog altyd vir my 'n rustige bestemming waar mens net kan ontspan. Ek wil ook net noem dat die sekuriteit in die park van uitstekende gehalte is en dadelik beskikbaar is vir enige insidente. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Bush Retreat"Daar is te veel werkers wat daar rond drentel en 'n mens onveilig laat voel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Tortoise Shell"Ons geniet Marloth Park verskriklik en is gereelde besoekers aangesien ons in Mpumalanga woon. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Marloth is a wonderful holiday-style town in the bush. A great place to use as a base to explore the Kruger Park and surrounding areas from."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
KrugerRiverVillas-Lionsgate"Marlothpark is die ideale bestemming. Ek wens ons kon langer tuisgaan om van die aktiwiteite soos die hiking trials te doen. Die winkels is so gerieflik en almal is so vriendelik. Sy ligging so naby die Kruger maak dit ideaal. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Marloth Park is very central holiday area for visits to the Kruger National Park and allows the freedom to move around Mpumalanga unhindered. The services are good and generally the park is neat and tidy. The amazing part is the association one can have from all types of wild animals which freely roam, Kudu, Giraffe, warthog, all types of small antelope and more. It is really a great experience."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Not all the restaurants are as good as you might accept in South Africa. Jubula was the better option. Van Rooyen good for a beer and a chat. And of course the view over the Crocodile River."