Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2019 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Alles is daar en het nie nodig om dorpe toe te ry vir iets nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"Die park is pragtig en as jy nie op soek is na wilde diere soos leeus en olifante en so, dan is Marlothpark 'n baie goeie plek om te wees. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Baie goeie verblyf naby wildtuin."
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin Suid
SANParks Skukuza Rest Camp"Dink hulle kan optel met hulle kliëntediens. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark is 'n beautiful vakansiedorpie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3875 Eagle"Great service, beautiful park with great views. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Meeste van die grondpaaie is nie geskik vir kleiner motors nie. Die pad teen die rivier, langs Seekoei straat is baie sleg en slegs geskik vir 4x4's. Daar is egter geen waarskuwing of kennisgewingborde by die ingang van die pad nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Galago's Nest Bush Chalets"Relaxing atmosphere with animals so choose to right place to stay and you won't regret it."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Wonderlike plek om 'n rustige vakansie by te spandeer, veral as jy van die natuur hou. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"'n Wonderlike plek om te besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Ons sal beslis weer kom kuier. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"It's a lovely place, very adventurous and it's nature at its best. I love it, my kids enjoyed it as well, just away from a lot of amenities, but that's another good thing about the place, you just disconnect from the busy city. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"It is unique with free roaming wild animals. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"Ons kon eintlik net daar bly vir die naweek daar is baie diere!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Weltevrede Lodge"Animals roam freely, and the shops in Marloth Park stock sufficient items in the event that you may have forgotten to pack in. Some of the roads are not that nice as they are sand roads and have not been graded in a while - could be due to the rain. There is a road in Marloth Park, think it is Seekoei, that we travelled in a Fortuner and a CHR that was extremely bad - they should have signage indicating that the road is only accessible in a 4x4. Security at the entrances to Marloth Park was also extremely good."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu Lodge"Marlothpark is 'n uitstekende vakansiebestemming, ongelukkig is al die huise net nie onderhou nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Tortoise Shell"Marlothpark is 'n wonderlike inisiatief. Ons het self Njalas gesien wat ons nie in Krugerpark gesien het nie. Verblyfkostes baie beter as Krugerpark self en kan enige begroting klop. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Sou graag self grond in Marloth wou hê vir wanneer ons eendag wil aftree - al was dit ons eerste keer in Marloth, was ons al heelwat in die die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Laparetreat"Great place to go for a holiday, but it is starting to get to busy."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo"Paaie kort aandag. Sal wonderlik wees as park nie meer as 'n deurreisgebied gebruik word nie, te veel mense wat net uithang. Dankie vir 'n wonderlike park waar ons kan rus en vakansie hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Verskeidenheid wilde diere en hoe mak hulle is, het ons verbaas en die verblyf aangenaam gemaak. Uitkykpunte in Seekoeistraat teen die rivier het ook 'n goeie verskeidenheid wild opgelewer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lalapanzi"Die paaie is nie baie toeganklik nie, veral as dit reën. Dit is baie klipperig en nie geskik vir 'n moderne sedan nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"Great place for relaxing with your family and friends."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"Desember is baie besig en veral vanaf die 22ste raak dit te dol vir ons, maar dit was lieflik groen en ons het 'n groot verskeidenheid wild gesien. Dit bly maar 'n fantastiese plek om naby die natuur te kom. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Baie lekker gekuier en heerlike vakansie bestemming met die wildtuin om die draai."