Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Geen straatname sigbaar nie. Dit kan help."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"'n Vreeslike oulike, stil en rustige plekkie, een van die netjieser Karoo-dorpies."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Dit was te laat om enige toeriste bestemmings te besoek."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Very expensive and not much to do."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Do not rush by on the N12! Go slow and see the wonderful country we have. We are going to come back for a visit to Victoria West and see the sights and play amateur radio in the koppies around town and find the geocaches!"

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Die waterval se gedruis is 'n punt van wegvoer, al wat bestaan terwyl jy daarna kyk. Ongelooflik mooi."

Askham, Noord-Kaap

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

"Pragtige klein dorpie met vriendelike mense! Definitief een van die mooiste in die Noord-Kaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Inni Kraal restaurant was uit die boonste rakke met hulle kos."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Baie rustige omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Trek vir jou baie warm aan in die winter, maar dis 'n baie lekker plekkie."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Die mense van Springbok is vriendelik en hulpvaardig. Baie moet nog gedoen word om die stad skoon te maak. Daar is ook te veel grondverspoeling wat oral lelike merke aan die mooi natuurskoon los."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Besoek die boekwinkel in hoofstraat. Dit is belewenis."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Pragtige dorpie met ‘n uitstekende restaurant!"

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"Daar is soveel moontlikhede op die dorp, veral in die echo-toerisme omgewing. Ek glo met die hulp van die Provinsiale Regering, kan dinge net verbeter."

Upington, Noord-Kaap

Alimento Guest House

"Baie skoon netjiese dorp."

Die Rand, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Woonbuurt stil en rustig genoeg om te voel jy is op die platteland, tog naby genoeg aan sakekern."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Dit is 'n upcoming bestemming. "

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"Lieflike dorp. So eg Karoo."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Baie besonderse plek, voel of mens op 'n heeltemal ander plek iewers ver in die wêreld is. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Ontoereikend as jy laat aand jou bestemming bereik - daar is geen restaurante of winkel na ure oop nie. Sou dit aanbeveel slegs as oornag verblyf."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Pragtige Karoo-dorpie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Geen voldoende geriewe vir na-ure se etes nie."

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"We had a meal at Manna Restaurant - excellent meal and friendly service. Value for money."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Die dorp is oulik en klein baie vriendelike mense en gasvryheid en respekvolle mense."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Dorp kan beter bemark word. Dele van die dorp is ook baie vuil. Daar sal ook gekyk moet word na veiligheid in die dorp."

Blad
Blad 207 - Wys 6181 tot 6210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang