Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7907 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Netjiese skoon dorp met interessante geskiedenis en pragtige behoue argitektuur, en dit alles teen 'n agtergrond van die mooiste Hantamberge."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Beste skaap in die land."

Kathu, Noord-Kaap

Eagles Rest Kathu

"Dis 'n aangename dorp, maar het nog bietjie werk nodig om sy potensiële attraksies te ontwikkel."

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"Lieflike berge om te klim en vriendelike mense. As jy wil weg breek van die gewoel van die stad is Springbok jou plek!"

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Ons het so 'n bietjie rongery en die groot blomposbus afgeneem. Was ook by die Hantamhuis, maar daar was nie tyd om ander besienswaardighede te besoek nie."

Die Rand, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Baie goeie ligging, naby die Kalahari Mall en dorp, asook naby die hoofpaaie. Ook stil en rustig."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Quaint and tranquil little town."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Interessante geskiedenis en geboue, en die Hantamhuis en die massiewe posbus is die moeite werd om te sien. Die museum met die ou lokomotief was ook baie interessant om te besoek. "

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Pragtig! Netjies instandgehou."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Not much to say. It's really only a stop over."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"Nie 'n dorp om lank te vertoef nie, maar dit was 'n aangename ervaring om die Noord-Kaap te verken."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"Vriendelike dorpie. Baie netjies en skoon."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Mooi, rustige dorpie met gawe mense orals waar mens gaan."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Die Tauren is 'n restaurant wat 'n besoek werd is met heerlike goed voorbereide disse en topklas diens. Ons het ook die Springbok Inn besoek, maar behalwe dat dit baie mooi is nie getoets om dit te bepunt nie. 'n Baie woelige dorp veral oor 'n naweek."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Elke mens moet die wonder van Augrabies minstens een keer in die lewe sien en ervaar. Hier vind ek weer myself, keer op keer in die stilte wat jou ore seermaak."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Wonderlik om die rustigheid en skoon dorp te kon waardeer."

Kathu, Noord-Kaap

Eagles Rest Kathu

"Mooi wêreld met die pragtige kameeldoringbome oral. Beste gholfbaan in die land tussen pragtige kameeldoring plantasie. Kalahari klub goed toegerus en baie netjies."

Noord-Kaap

Papkuilsfontein Guest Farm

"Vir natuurmense wat nie bang is om ver van ander te wees op baie plekke nie is dit onverbeterlik."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Ons het nie juis dorp verken nie. Tyd was kort!"

Rooiwal Suid, Noord-Kaap

Orange River Rafting Lodge

"Aanbeveel as toeristebestemming. Oorskadu sommige peperduur oorde wat ons onlangs besoek het, wat prys en gehalte betref."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Die Blou Nartjie restaurant!"

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Die mense is vriendelik en behulpsaam. Besoek gerus die koffiewinkel. Jy kry meer as net kliëntediens daar."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"'n Mens moet so elke nou en dan jou siel kom lawe onder die sterre en in die stilte."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"It is very difficult to get around when you are unfamiliar with the area but the people are more than happy to lend a hand."

Kathu, Noord-Kaap

Martinique Guesthouse

"Kathu het baie potensiaal. Aangenaam as 'n oorbly-dorp, met goeie stedelike geriewe. Die golfklub het 'n pragtige restaurant en omgewing."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Baie mooi om die mooi Augrabiese Waterval te kon sien."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Potensiaal vir aftrede."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Meer eetplekke sal aangenaam wees."

Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm

"Hulle Spar is toe op 'n Sondag. Moet dus nie beplan om inkopies te doen nie!"

Blad
Blad 205 - Wys 6121 tot 6150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang