Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Ons het Springbok besoek as deel van ons blommetoer - moeilik om dit as 'n bestemming te sien die res van die jaar."

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"Is 'n gunsteling plek om te besoek in Noord-Kaap met pragtige natuur!"

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden

"Pragtige dorpie, heerlik gekuier."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Wat 'n heerlike kuier, vriendelike mense en wonderlike landskap."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Die watervalle ervaring is onbeskryflik."

Kakamas, Noord-Kaap

Kakamas Hotel

"Enjoyed Augrabies Falls. "

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Ararat en Oranjekom is móét uitkykpunte - dramatiese uitsigte oor die canyon."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Altyd 'n uitstekende oorblyplekkie vir blommetyd."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Baie mooi plattelandse dorpe. Sou langer wou oorbly om meer goed te sien en doen, al sou dit net wees om meer met die plaaslike mense te kon gesels. "

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Heerlik tradisioneel geëet by Springbok-kafee."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is ‘n rustige dorpie met baie vriendelike en bedagsame inwoners."

Kathu, Noord-Kaap

Weesgerus Selfsorg

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Die dorpie is reg in die middel tussen PE en Namibië. Nie veel om te doen nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"'n Klein dorpie met 'n groot hart vol antieke geboue wat baie geskiedenis bevat."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuru-Kuru Guest House

"Dit is 'n pragtige dorpie!"

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Hoofstad van Namakwaland en dus 'n moet om aan te doen."

Upington, Noord-Kaap

River Place Manor

"Indrukwekkende dorp met pragtige omgewing."

Kakamas, Noord-Kaap

Lake Grappa Guest Farm

"Die omgewing is mooi in die somer, maar die dorpie self is nie 'n treffer nie. Miskien het ek te min tyd daar gespandeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Eetplekke is uitstekend en ontvangs baie goed."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Springbok bied 'n wye verskeidenheid verblyf vir almal se smaak."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Goeie plek vir inkopies tussen selfsorgplekkies ver weg. 'n Baie mooi en interessante dorp. "

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Ons het net oornag maar lekker geëet in die dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Maak gerus by Nonstop Fitment Centre 'n halweg-stop vir jou motor se meganiese checkup. Victor is die eienaar en gaan uit sy pad om jou te help. My slaapwa se wielbearings het verloor en hy het sy sleepwa s'n afgehaal om my te help. Baie dankie daarvoor."

Blad
Blad 244 - Wys 7291 tot 7320
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang