Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Ideale oornagplek. Een of twee restaurante oop deur die dag, die ander maak eers laat agtermiddag oop."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Kgalagadi Oorgrenspark is pragtig na die reën, maar die paaie binne die park is letterlik die faktor wat my nie weer sal laat gaan nie,verder is die Noord-kaap spesiaal."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Vir 'n Karoo-dorp is dit baie goed geleë om die langpad meer aangenaam te maak. Ek kan ongelukkig nie kommentaar lewer op besoekersvermaklikhede nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Hantamland

"We traveled through Calvinia on a public holiday. Everything was closed. The people we met however were extremely friendly."

Colesberg, Noord-Kaap

Out of Africa

"Goeie stop tussen die Kaap en Gauteng."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Pragtige dorpie en perfekte oornagdorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Perfekte plek om te oornag tussen Gauteng en die Kaap."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Baie interessante omgewing vir enige avontuurlustige persoon."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Upington is 'n lekker dorp. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Grondpad na Hondeklipbaai is nie goed nie."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"First time that I would have stayed over in Colesberg and unfortunately not a experience I was hoping for. Colesberg have one of the best Farmstalls where I have eaten the best roosterkoek. Always stop for that when I pass Colesberg."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Lekker oornagdorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie oulike dorpie. Goeie restaurants om te eet en die kerk is baie mooi."

Carnarvon, Noord-Kaap

15 on Mostert

"Good for a stopover."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Goeie plek vir oornag."

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"Hanover was an unexpected delight. The entrance to the town is not encouraging and if I hadn't had a quick, friendly response from our host when I made the booking, we might well have decided to give Hanover a miss. I am so glad we didn't. It has all the tranquillity and charm one expects from a Karoo town. And we enjoyed the unexpected sight of hundreds of Rock Kestrels - summer visitors from Europe."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Baie oulike dorp. Goeie oorslaap halfpad Kaap toe."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Plekkie laat jou verbeelding gaan na die ouer tyd en jy wonder wat alles gebeur het daar. Ek's 'n dromer. "

Carnarvon, Noord-Kaap

15 on Mostert

"A quaint town that has most things one needs on one's travels."

Kathu, Noord-Kaap

VredenRust

"Kathu is 'n dorpie wat meer het om te bied as wat die meeste mense dink."

Augrabies, Noord-Kaap

Brabeesmond

"Die Augrabies waterval in vloed is iets om te beleef. "

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"Very suitable half way stop with dogs. Totally safe enclosure for them."

Richmond, Noord-Kaap

Kliphuijs

"Gerieflike oorslaap, maar nie juis 'n toeristebestemming nie."

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang