Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Carnarvon, Noord-Kaap

Die Meerkat

"Small town with medical services and a Zoar. Great for visitors and workers at SKA."

Hanover, Noord-Kaap

New Holme Nature Lodge

"'n Laaghangende vrug, wat net gepluk moet word. Die plaaslike boerdery gemeenskap kan/wil 'n groot bydrae maak. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Mooi klein Karoo-dorpie wat almal een maal in hul lewe moet besoek."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Half way point from Johannesburg to Cape Town / George."

Prieska, Noord-Kaap

Kol-In Selfsorg Eenheid

"'n Pragtige plekkie met mense wat warme harte het. Dit was my eerste besoek, maar beslis nie my laaste nie, ek kom beslis weer."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Nie baie om in Keimoes te doen oor naweke nie. "

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Plattelandse, rustige dorpie."

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Die Britstown-gemeenskap verdien alle ondersteuning in hierdie uitdagende tye."

Colesberg, Noord-Kaap

Little Farms

"Not many vegan options in restaurants. But all in all, not a bad place to stay over when on a long trip."

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping

"Gaan verseker volgende keer langer bly en meer verkenningswerk doen."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Lekker stil, rustige omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Bietjie besig na my sin om langer as een dag te spandeer. Maar ʼn goeie halfweg-stop. Met heerlike Pizza by Allards Bistro."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"An interesting town, well worth exploring on your road trip."

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"Baie mooi, netjiese dorpie met vriendelike inwoners."

Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Carnarvon nie vir my die veiligste plek nie maar Osfontein 'n paar km's uit die dorp en rustigheid en veiligheid vanself."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Net soos altyd, jammer oor beurtkrag. "

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Vriendelike en gasvrye mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Nie veel om te doen in die dorp self nie. Maar om te oornag, niks verkeerd nie. Great plek."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"My ervaring is baie positief, veral na 'n lang reis. 'n Mens kan stil raak en rus. Oorslaap en kort vakansie sal werk, maar vir langer verblyf is daar nie veel om te doen vir 'n gesin nie."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Baie lekker stil dorpie met vriendelike inwoners."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"De Aar is a safe place to raise a family."

Augrabies, Noord-Kaap

Orange Guestfarm

"Die valle is beslis iets om te sien en te beleef - asemrowend. Rondom Augrabies is daar baie om te doen en te sien."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Baie unieke geskiedenis. Die Manna Restaurant is 'n juweel."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Uitstekende ligging vir besoeke aan Augrabies Valle Park."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Fantasties. Mense is baie vriendelik."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Daar is genoeg gastehuise om van te kies."

Augrabies, Noord-Kaap

SANParks Augrabies Rest Camp

"Beslis die moeite werd om te besoek!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Glo daar is 'n paar mooi goed om te gaan beleef al is dit in die Karoo."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang