Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
"Geen lessenaar, maar kombuis toonbank meer as genoeg vir skootrekenaar oopswaai en die nodige administrasie uitsort! Definitiewe oorbly vir 'n vakansie of paar dae by die see! Paar netjiese eetplekke in die omtrek, en naby genoeg aan die see!"
"Nie so maklik om strand toe te stap nie, of ons het nie die regte paadjie ontdek nie. Natuur en omgewing pragtig."
"Great place if you want peace and quiet, like long walks on the beach, fishing and going to the various game reserves like Isimangaliso Wetland Park and Hluhluwe–iMfolozi Park."
"Somewhat noisy later on Saturday night, 13 Nov, with a celebration at a resort nearby, but not to extremes."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Die strand waar ons was is absoluut van die beste. Jy kan wel nie daar swem nie maar die strande en seewater is helder skoon. Dit is 'n pluspunt vir Hibberdene, maar geriewe soos plekke waar jy kan eet en kos bestel skiet ver te kort. Maar dit is nogsteeds 'n aangename plekkie om vakansie te hou."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Hibberdene is a great place if you looking to just relax, a small community, lovely beaches. I think they can do with some more variety of shops, activities and eateries to attract more holiday goers but otherwise, there are more attractions just a small drive away to the surrounding towns."
"Dis rustig genoeg om vakansie te hou, maar nie te ver van besienswaardighede af nie."
"Umdloti is ideal and safe. Not too overcrowded, but near enough to shopping centres and other beaches should the need arise."
"Mooi deel van land. Baie natuurreservate en mooi strande. Nie regtig 'n plek vir klein kinders nie. Ook nie goeie swemstrande nie. Goeie plekke om te besoek: Canerat crafts, Cane Cutters voëlpark, krokodilplaas, Chane cheese farm, Cape Vidal en Mission Rocks."
"St Lucia was skoon en netjies en het gely onder Covid-19 en beurtkrag. Die reservaat naby Cape Vidal was amper toegegroei en was daar te min diere om te sien terwyl daar oorvloed aan kos is. Die toegangspad na St Lucia vanaf die N2 begin nou rommelig te word met allerlei herstellings langs die pad wat die pad enorm ontsier wat ernstig nadelig kan word vir St Lucia."
"Margate self se hoof strand is nie so mooi nie. Maaar, omliggende strande, Uvongo en Shelly Beach, Hibiscus en al daai is baie nice."