Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
"First visit to Agulhas and what a beautiful coastline and attraction. Definitely going back."
"Die dorpie het geleidelik effe agteruit gegaan in die onderkant van die hoofstraat waar daar nou ongelukkig 'n raserige kroeg is en dit onsierlik vuil in die straat is vergeleke met 'n paar jaar terug. Tog bly dit 'n pragtige plek met lekker restaurante en kuierplekke en winkels."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan't See House and Apartment"As jy wil rus en ontspan is dit die plek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond"Die mense in Gansbaai is vriendelik en tegemoetkomend en ek sal enige tyd teruggaan soontoe."
"Napier is quite hilly and not particularly inspiring to look at although the plots are generously proportioned. However, it is well placed with easy access to visit many interesting places in the area (Agulhas, Arniston, Elim, Genadendal, Greyton, Hermanus, Stanford, the Shipwreck Museum in Bredasdorp, etc. etc.). There are also some different types of shops, a potter, military memorabilia, antiques, book shop."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Anchor's Down"Oor die algemeen is Langebaan te duur in seisoen, maar die winterafslag het dit bekostigbaar gemaak vir ons vir 'n naweek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
180 Degrees Ocean Experience"As jy wil rus en vrede hê, is Gansbaai die plek vir jou."
"Love Greyton, outdoors mecca with loads of options of active things to do. Great places to eat. Only thing that really concerned me was I felt I needed to keep all my stuff under lock and key all the time. So security was a concern. Otherwise I will be back."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's View"'n Dorp met die gevoel van die Weskus en bied baie om te doen en ervaar."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle Accommodation"'n Mengsel van oud en nuut. Vriendelike en behulpsame mense."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lambert's Bay Seafront"Baie oulike dorp, maar ander dorpies in die omgewing is meer toeristevriendelik. Mense van die dorp is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Eetplekke baie goed in die dorp."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Smooth Sailing"'n Baie, baie mooi plek en die mense wat daar rond bly kla nie."
"Dit sal goed wees as die gastebedryf in Grabouw miskien kyk of daar nie dalk beurte gemaak kan word om te verseker dat daar meer maaltydopsies vir aandete ontwikkel kan word vir mense wat oorslaap nie. Die wyne wat ons geproe het, was oor die algemeen goed, maar ongelukkig kan sommige plase net met vooraf reëlings besoek word. As hulle wel een of twee dae 'n week sou adverteer sou dit die opsies natuurlik baie uitbrei."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea La Vie"Perfekte plek om af te skakel, gedagtes stil te maak en net te wees."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"Ons is jammer om die situasie op die damwal waar te neem. Dis 'n bekommernis."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
39 on Admiral"A hidden gem on the West Coast, while small it has an interesting history and places to enjoy!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Shanty's Rest"It's a beautiful, quiet place. Only drawback we found, was the shortage of halaal restaurants and cafés, but wasn't that big of an issue."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Een van die oudste dorpe in ons land met interessante dinge om te sien en te doen."