Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"As jy regtig rus vir die siel nodig het is Franskraal beslis die plek om te wees. Dit is nog een van die min kusdorpe wat nog nie straatligte het nie en dit vat jou in 'n oogwink weg van die gejaag van die stad. As jy wil vakansie hou en nie lus is vir kos maak nie, is daar 'n hele paar goeie restaurante in die omgewing met die vriendelikheid wat jy amper net by plaasmense kry. Franskraal is beslis een van die lekkerste plekke om rus vir jou siel te gaan soek."
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"Lieflike vreedsame dorpie met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreeknaweek."
"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
18 on Adderley"Very quiet, friendly people. Strangers were so welcoming and really made every minute memorable."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Very nice town. The penguin and bird sanctuary was a bit of a let down, it's a rehabilitation place so not many penguins there. Lighthouse is closed weekends, but the pier at the harbour was a nice walk and we got some good fish and prawns at the fish shop down at the harbour. "
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmhouse Hotel"Extra sun loungers at the pool could be provided."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Perfect location for a relaxing and peaceful time away from home."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Die dorp kort meer inkopiewinkels, ons moes Worcester toe ry om te koop wat ons nodig gehad het. Andersins is die dorp met sy asemrowende agtergrond van berge en wingerde perfek!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Awesome plekkie met baie om te doen in omgewing!"
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tidal Pools Self-catering Apartments"Rustige, netjiese omgewing. Mense is almal vriendelik."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Blessings Self-catering"Ek was huiwerig om te positief oor Jacobsbaai te wees, want ek wil mense van my familie se nuwe "hemel op aarde" weg te hou! Ons 2 gesinne wat die huis gedeel het sien uit na 'n terugkeer so gou moontlik. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
No17 on Mile16"'n Plek om net te gaan ontspan en rustig te wees."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
GlassTree B&B"This is the place to visit, my heart and soul invested in it. Love it!"
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Ankergooi"Hier kan 'n mens van al jou sorge en stres vergeet. Pragtige, rustige omgewing."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Port Owen is vir seker die liefling van die Weskus!"
Perlemoenbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale of a Time"No beach to walk on, but near enough to have a drive out."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
À La Mer"Struisbaai & L'Agulhas is die lekkerste en beste vakansiebestemming in Suid-Afrika. Kom al 46 jaar daar en verruil dit vir niks. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"A large holiday village with ample shopping areas, with a very long beach as the name describes, a calm, clear lagoon and beautiful views. A good place to relax and enjoy a beach holiday."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Die dorp op 'n Saterdag word nie aanbeveel nie!"