Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.

Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

"Dorpie met mooi karakter en baie te doen in die ongewing. Lekker restaurante en vriendelike mense."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

River & Sea

"Tydens die afseioen is daar nie juis veel te doen nie en die strande is baie beperk en lyk baie gevaarlik om alleen te besoek."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

@ Skiathos24

"Pragtige, rustige plekke."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

DOT J J B & B

"Paarl is amazing en sentraal. Jy hoef nie ver te ry om awesome dinge te ervaar nie."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Sheva

"Kleinmond is werklik 'n pragtige dorp met die mooiste strand. Ons sal dit beslis aanbeveel as 'n vakansiebestemming. Baie netjiese dorp en strande."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

4 on Regent

"Ons gaan weer in April 2023 in Greyton kuier. Ons beplanning gaan beter wees sodat ons maksimum benutting van/waardering vir die natuurskoon kan hê."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

The Orchard Corner Cottage & View Cabin

"You will need to drive through Paarl central to get to the main road where all the restaurants are. We also enjoyed exploring the surrounding area."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Rondegat Cottages

"In Clanwilliam was die mense so vriendelik en behulpsaam, wat eintlik gemaak het dat ons met 'n verwagting na ons blyplek gegaan het, net om sooooo teleurgesteld te wees!"

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Manley Wine Estate

"Wonderlik en die ete by Daphnes was ook iets uit die boeke."

Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad

11 Protea

"Die wind kan kwaai waai tussen daai mooi berge. Die sterre is baie mooi."

Vermont, Ontsnap Uit Kaapstad

Dolphin Apartments

"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Maki-Saki Boutique Selfsorg

"Stunning beaches, very nice and clean Spar, friendly people."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Hart-se-Punt

"Pragtige plekkie met vriendelike mense."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Daar is baie om te doen, 'n groot verskeidenhied dinge om te sien, genoeg winkeltjies en eetplekke om jou besig te hou. Die weeklikse Saterdag Country Market was ook 'n heerlike bestemming om te verken."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Fijnbos Manor

"No comments. We very happy."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Clanwilliam Accommodation

"Die dorp is nie baie veilig na sonsondergang nie. Ongewenste elemente, raaserig en aggressief, lê die strate vol. Die omliggende gebiede is baie mooi en ek stel voor enige toekomstige besoekers, verkry verblyf buite die dorp self. Slegs een restaurant, wat die moeite werd is, is beskikbaar in die dorp."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandpiper

"Friendly locals and visitors. Apparently the safest place on the West Coast. A must is the bakery! Definitely going back."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Ons het nie regtig Langebaan besoek nie, maar Mykonos en Paradise Beach is fantasties!"

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Orca House

"Nice palce to take a break and just unwind."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

StruisVogel

"Ons het al die plaaslike restaurantjies en 'pubs' gaan besoek om die hart van die dorp te leer ken - die plaaslike mense is hartlik en vriendelik en die seekos is heerlik!"

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Montagu Country Hotel

"Montagu is 'n lekker kuier-dorp en 'n naweek is eintlik net te kort! Ons sal weer kom."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

Berg River Living

"Unless you bring your own entertainment (in the form of a boat), I don't think there are many things to do. Great place to just relax and enjoy nature and friends and family."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Prawn Lagoon

"It's always 1 of the best places to go for holidays."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

The Nook

"Ek is tevrede met alles en geniet die Weskus."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Joune

"Beautiful place that I have been going quite often and will be back soon again."

Blad
Blad 49 - Wys 1441 tot 1470
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang