Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Schalk A. - 17th October 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Dis 'n welkome halfpadstop tussen Bloemfontein en Port Elizabeth. Ons het min van die dorpie gesien, maar vriendelike mense ontmoet.
Ben B. - 17th October 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock het baie aan besoekers te bied - veral die Bergkwagga Nasionale Park!
Riana K. - 16th October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie skoon en interessante dorp.
Elaine E. - 15th October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Klein dorpie, maar baie, baie netjies en mooi om te sien. 'n Belewenis.
Nelisiwe M. - 13th October 2019
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Beautiful and peaceful neighbourhood. Very safe to walk, jog. Close to amenities.
Teresa S. - 13th October 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mountain Zebra National park is very close, so if you cannot afford to stay in the park, Cradock offers plenty of very affordable accommodation.
Paul J. - 13th October 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Nice old town.
Wanda V. - 11th October 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Herstel jul hoofstraat.
Mini S. - 10th October 2019
staying in Humansdorp, Oos-Kaap
Baie vriendelike mense op Humansdorp.
Jp L. - 10th October 2019
staying in Nahoon Strand, Oos-Kaap
Pragtig.
Ronel C. - 10th October 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit is ons sesde besoek aan Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste nie. Hier word mens weer mens.
Joggie En Magda P. - 10th October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige plekkie vir oornag.
Violet W. - 9th October 2019
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Beautiful, quiet and easy access to all necessities.
Kenneth M. - 9th October 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mooi Karoo-dorpie, maar moet net baie restaurante probeer het aangesien baie reisigers die dorp verby ry. Hulle moet verander word as Toeriste. Die munisipaliteit moet baie doen daar omtrent want daar is potensiaal.
Gert R. - 9th October 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Die dorp is baie besig met trokke, maar dis die tipe dorp wat dit is. Ons het baie lekker gekuier by die plekke en baie baie lekker geëet. Die dorp het baie geskiedenis, jy moet dit net gaan soek. Ek sal weer die dorp gebruik, maar net as 'n oornagstop.
Wilhelm S. - 8th October 2019
staying in Burgersdorp, Oos-Kaap
Alles wat 'n plattelandse Karoo-dorp kan bied is hier.
Hendrik G. - 8th October 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Die dorp self kort baie aandag. En ek verstaan dat besighede op die oomblik dit onderhou aangesien munisipaliteite dit nie doen nie.
Henriette K. - 7th October 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Locals is baie vriendelik en behulpsaam, 'n mens voel sommer tuis! 'n Salige tyd-maak-nie-saak atmosfeer. Sal beslis weer gaan.
Martin Josef B. - 7th October 2019
staying in Steynsburg, Oos-Kaap
A good location for stopovers in many directions.
Marcus K. - 7th October 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
See stars.
Teresa S. - 5th October 2019
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Once you navigate the terrible dirt roads getting there, a pleasant place for a short stopover.
Danie B. - 4th October 2019
staying in Burgersdorp, Oos-Kaap
Ons het die heerlikste pizzas gekoop by Hagenhuis gekoop.
Philip E. - 4th October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorp redelik netjies en op oog af goed onderhou.
Anel B. - 4th October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorpie waar jy jouself baie besig kan hou met al die besienswaardighede, natuurreservaat en eetplekkies.
Michelle D. - 3rd October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorpie! Het ons aangenaam verras!
Petro O. - 2nd October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Wat 'n lieflike dorpie met vriendelike mense. Ek gaan beslis terug.
Allison F. - 1st October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Tranquil and laid back Karoo town.
Mia. B. - 1st October 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
The town has some great architecture.
Rian J. - 1st October 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Spesiale plek vir ons.
Willie P. - 1st October 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Die Uilhuis was vir seker 'n belewenis. Die hele dorpie en sy mense baie vriendelik en behulpsaam.
Christa K. - 30th September 2019
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
Die dorpie word pragtig in stand gehou. Mal oor die familiewapens in die hoofstraat. Het myne ook opgespoor! Vriendelike mense ten spyte van 'n knellende droogte en 'n 41°C dag!
Dirk B. - 30th September 2019
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Die omgewing is pragtig en 'n moet om ons mooi land te leer ken!
Dirk B. - 30th September 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit was alles waaroor ons kon droom vir 'n vinnige wegbreek. Die stilte was musiek, die mense van die omgewing ongelooflik vriendelik en die koservaring was heerlik!
Petro S. - 30th September 2019
staying in Cathcart, Oos-Kaap
Baie oulike plek, stil en rustig.
Theo G. - 30th September 2019
staying in Steynsburg, Oos-Kaap
The roads were in pretty good shape and the drive is beautiful. Can't say much about the town itself - didn't explore.
Theo S. - 30th September 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet regverdig 'n minimum twee-dag besoek. Die dorp en strate is redelik skoon en Graaff-Reinet bied baie interessante besienswaardighede binne kort loop- en ry-afstande.
Mikki M. - 29th September 2019
staying in Sunland, Oos-Kaap
If one is visiting Addo, Sunland is a convenient location. However, there isn't much else to recommend about Sunland, other than it's location to the Addo Park and its citrus orchards.
Mariana . - 29th September 2019
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Kirkwood is asemrowendmooi, en is so ryk aan kultuur en geskiedenis wat ek nie geken het nie.
Andrei H. - 28th September 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige geskiedkundige dorp. Is lief vir die plek.
Mari N. - 28th September 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Sal bittergraag eiendom daar wil besit. Dink mens gaan 10 jaar langer lewe as jy daar bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za