Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Wilmot Cottages"Awesome city to relax and spend time with friends."
"Paaie is bietjie rof vir gewone kar. Leen jou pêl se bakkie en bederf jouself met die amazing plekkie!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Sea View Apartment"The city was great and areas are beautiful, unfortunately, we had stopped at Sardinia Bay beach on our last day, where we returned to our rental car, open and all of our luggage stolen and thousands of rands worth of purchases at Fig Tree Tops in Walmer."
"Jeffs is op sy eie 'n baie lekker vakansiebestemming vir enige persoon wat wil wegkom van die stad se geraas en rumoer."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Affinity Cottages"The local government really needs to step out. Service delivery is really poor in the area, to name a few: Traffic lights don't work. Loadshedding impacts water supply. Potholes. Garbage all over the place and in the streets. Pipe bursts and running water in most of the main road. The area is currently going through a water crisis as well."
"Pragtige ou kerk met fantastiese boustyl. Garage is oop selfs 3 uur in die oggend."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Little Rose Self-Catering"Pragtige en goed-ontwikkelde stad. Baie om te sien en te doen."
"Ons het by Celtis Karoo aandete gaan geniet - was aangenaam met baie vriendelike diens en goeie gehalte kos. Was heeltemal verras met wat ons daar aangetref en beleef het. Sal definitief volgende keer eerder van hul oornagverblyffasiliteite gebruikmaak."
"Gepas vir alle ouderdomsgroepe. Strande is baie nice, met baie skulpe. Baie lekker geëet."