Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3540 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"Beautiful place where you get peace of mind. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Die paaie soontoe via Villiers Frankfort is 'n nagmerrie. Sal Heilbronpad aanbeveel."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Boulders Lodge"Pragtige landskap en baie mooi gastehuise in omgewing. Baie om te doen, sonder om te ver te ry!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Stil en baie goeie toeristebestemming. Die paaie is egter nie in so 'n goeie toestand nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Larola Terraces"Very quiet and friendly town with all entertainment needed."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Apparently the road between Fouriesberg and Ficksberg, and beyond is not recommended. Rather go east via Bethlehem and Bloemfontein."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"As jy nog nooit Clarens voorheen besoek het nie, mis jy vir seker uit op al die mooi en lekker in die lewe. Almal in Clarens is vriendelik (tot die honde) en die rustigheid laat jou behoorlik vergeet van die alledaagse gejaag. Die dorp is netjies, skoon en baie goed geleë. Dit is net 'n luilekker lewe daar waar mens behoorlik kan gaan rus. Daar is baie dinge in en om Clarens om te doen en niks jaag mens nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Special place, always a wonderful time. Pity some stores have closed, no doubt Covid-19 related and many new restaurants which can be seen either positively or negatively dependent on one's views. Will be back soon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Clarens Place"Kunstige nessie wat mens se hartsnare aanraak for a lifetime."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-dorpie met vele winkels, restaurante en staproetes om van te kies."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
One The Mews"Ons gaan elke jaar terug Clarens toe, dit is net lekker om daar rond te loop. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
God's Gift Self-catering Cottage"Lekker plekkie met alle geriewe. Ek dink Clarence as gemeenskap kan dalk inligting by alle gastehuise los in terme van waar om goed te kry - slaghuise, drankwinkels, bakkerye ens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Nelsbells Cottage"Lovely walk to a dam where you can swim just outside town, great shops and restaurants. Lots of hiking nearby."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Baie mooi omgewing. Baie om te doen. Paaie bietjie sleg."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nougat Cabin"Fantastic place to just have a peaceful and relaxing weekend. Great food all around town."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Pragtige plek om te gaan besoek, lekker restaurante en mooi omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
God's Gift Self-catering Cottage"Baie lekker dorpie, baie om te doen in omliggende areas ook."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Die natuur is prentjiemooi en die restaurante se kos is uit die boeke!"