Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.
"Wou graag die haaihokduik doen, maar dit is seker maar vir toeriste, teen 'n styl deelname-fooi. Verder is Gansbaai 'n lekker plekkie!"
"Agulhas is a place to visit at least once in ones lifetime."
"Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie."
"Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas."
"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."
"Fantasties! Baie skoon dorp. Sentraal geleë indien mens die omgewing wil verken."
"Het sedert 1990 vakansiehuis op Onrus. Hermanus het pragtig ontwikkel sedertdien met eerstewêreldse standaarde!"
"Onrus is beslis een van die plekkies wat ons oorweeg met aftrede. Ons is mal daaroor! "
"Bredasdorp is 'n baie mooi dorp en 'n mens kan alles kry wat jy soek as jy daar met vakansie is en die dorp is ook nie baie ver van die see af nie."
"Hermanus is die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd gesien het. Daar was ook geen bedelaars wat om jou swerm nie."