Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 2 - 212 lekke plekke om te bly
The Cottage Collection bied selfsorg-vakansieverblyf in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus. ...
Die Paternoster Hotel het 'n ryk geskiedenis, tradisie en ouderwetse bekoring. Dié hotel lê aan die Weskus van Suid...
Ciao is 'n bekoorlike gastehuis in Paternoster aan die Weskus van Suid-Afrika. Die verblyf het nou sonkrag en wor...
Casa Da Praia is 'n troeteldier-vriendelike selfsorghuis op die strand in Paternoster en het 'n see-uitsig. Die hu...
Karibu is 'n selfsorgvakansiehuis in Voorstrand in Paternoster, met slaapplek vir 6 gaste. Die huis beskik oor 3 s...
Milk Thistle is 'n helder en lugtige solderwoonstel op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie Pater...
Die Solder by Jongnooientjiesfontein is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Paternoster teen die Weskus. Die woonste...
Fynbos bied gerieflike selfsorgverblyf, in Paternoster, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisiger...
The Loft on Malmok is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster aan die Weskus. Dié dorpie is 'n...
Ervaar die skoonheid van Paternoster in hierdie ruim gesinsvakansiehuis wat slegs 30 m vanaf die gewilde Mosselbank...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer