Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paternoster

Die Paternoster Hotel het 'n ryk geskiedenis, tradisie en ouderwetse bekoring. Dié hotel lê aan die Weskus van Suid-Afrika in die pragtige vissersdorpie Paternoster, 145 km noord vanaf Kaapstad. Die hoofstrand en ...

Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bek Bay, Paternoster

Abalone Hotel is in die oulike kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus. Dié luukse boetiekhotel is die ideale basis vanwaar gaste die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 187 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Paternoster

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Hotel in St. Helenabaai, Shelley Point

The Shelley Point Hotel & Spa is in 'n sekuriteitsdorpie in Shelley Point, 'n prentjiemooi skiereiland in St. Helenabaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewi...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Hotel in St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel is aan die Weskus net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af geleë. Die hotel is 'n rustige toevlugsoord, maar spog steeds met 'n hele reeks geriewe. Dieverblyf bestaan uit luukse en s...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Die Hoedjiesbaai Hotel is in Saldanhabaai en is gedeeltelik in die water ingebou. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die rustige baai van Saldanha en die omliggende omgewing. Die hotel is in 1970 gebou en is in 'n retr...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Saldanha Bay Hotel in die waterfront het vars en kontemporêre dekor wat 'n lieflike atmosfeer skep. Saldanhabaai is net 90 minute se ry vanaf Kaapstad en bied uitstekende verblyfopsies teen die water. Kom ervaar hi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen, Velddrif

Russells on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë. Die hotel het 6 luukse en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n TV met DStv en plafonwaaiers. Elk va...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Owen, Laaiplek

Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan. Verblyf is in die Standard Twin room, R...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Hotel in Myburgh Park, Langebaan

The Farmhouse Hotel het ’n uitsig oor Langebaan se strandmeer en bied unieke verblyf op ’n historiese opstal waar daar op gehalteverblyf gefokus word. Die hotel bied verskeie verblyfopsies wat tussen 2 en 5 gas...

Vanaf
R2 680
per nag (plek vir 2)
Hotel in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Sharkbay Hotel & Spa grens aan die Weskus Nasionale Park en bied ’n uitsig oor die pragtige Langebaan-strandmeer. Hierdie boetiek-hotel is net ’n kort entjie se stap vanaf die sanderige strand. Die area is oortr...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paternoster hotelle blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paternoster akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paternoster akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]