Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 455 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 455 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Windfall Plett bied gemaklike verblyf in Plettenbergbaai en is naby die Robberg 5-strand. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante en ander doendinge in die area. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, b...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Piesang Valley Lodge is ideaal geleë in die hartjie van die Tuinroete. Verblyf beskik oor 4 eenhede en bied slaapplek aan 12 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, toilet en...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai

Emitem is 'n verwelkomende gastehuis wat sentraal geleë is in 'n stil straat in Plettenbergbaai. Daar is verskeie winkels en restaurante in die nabyheid en die strand is net 1,5 km van die gastehuis af. Verblyf wo...

Vanaf
R3 860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Welkom by Periwinkle Lodge! Ons seekant-gastehuis spog met panoramiese uitsigte oor Robbergbaai en die Tsitsikammaberge. Kom geniet 'n heerlike ontbyt terwyl jy die walvisse en dolfyne sien baljaar in die branders -...

Verwyder Filters

Jy sien net 24 uit die moontlike 392 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Plettenbergbaai

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Bella Manga Country Escape op 'n 40 hektaar-landgoed met 'n oorvloed voëllewe en ander wildsoorte. Dié verblyf is minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai met sy pragtige strande, restaurante en besienswaardighede. D...

Vanaf
R35 000
per nag (plek vir 16)
Gastehuis in Die Crags, Tuinroete

Kurland Villa is die tuiste van Peter en Dianne Behr wat die Kurland Hotel en Polo-landgoed gestig het. Die perseel is al in die familie vir 3 generasies. Die villa is op privaat grond langsaan die landgoed, naby 'n...

Vanaf
R2 518
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Crags, Tuinroete

Lily Pond skuil op die randjie van die inheemse Tsitsikamma Nasionale Park en bied ‘n vreedsame wegbreek aan enigeen wat op soek is na ‘n vakansie. Dié lodge bied 10 kamers met lugversorging. Elke kamer het ...

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nature's Valley, Tuinroete

The Wood B&B is in die hartjie van die Tuinroete in Nature's Valley. Dit is aan die voorheuwels van die Grootrivier-pas net 30 km oos vanaf Plettenbergbaai. Digte woude, berge, kranse, ru kuslyne, strande, riviere, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Forest Glen Guest House is in die buurt Hunters Home in Knysna in 'n pragtige tuin vol voëls aan die rand van die woud. Die gastehuis is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek of gesinsvakansie op die Tuin...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Knysna Country House is in voorstad genaamd Hunters Home geleë, slegs 'n paar minute vanaf die Knysna en Pezula Gholfbane. Die ruim en sonnige balkon met 'n uitsig op die swembad is die ideale plek om die ryk voë...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Plettenbergbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]