Geverifieerde Resensie

Plettenberg Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 495 resensies.

Plettenbergbaai

O So Kozi

"Die Blouvlagstrand is asemrowend, en die Tuinroete bly maar die beste. Gedurende reënmaande is dit maar ’n ander storie, veral met die see so naby."

Plettenbergbaai

Keurbooms Getaway Studio

"Bete strand in Suid-Afrika."

Plettenbergbaai

The Dunes 77

"Very central, close to amazing amenities and good food. Stunning beaches in the area."

Plettenbergbaai

Twilight Cottage

"Lovely seaside town. Worth a visit to all the local activities on offer."

Plettenbergbaai

Ocean Life

"Die Rapture Sanctuary is 'n moet. Uile en arende is baie mooi. Die gids is baie goed. En aan die einde van die toer is daar 'n onverwagde verrassing."

Plettenbergbaai

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

"So many places to go to and they all so near to each other. It's a very nice little town to enjoy a peaceful holiday."

Plettenbergbaai

17 Whale Rock Gardens

"Die natuurskoon is prentjiemooi!"

Plettenbergbaai

13 Navesink Drive

"Beautiful location. I would definitely return!"

Plettenbergbaai

Ocean Pearl

"Wat 'n mooi omgewing, met soveel om te doen. Die see, restaurante, fietsry (Sterkte met al die bulte!), stap, padstalle, ens."

Plettenbergbaai

Riverclub 4217

"As jy kom om te ontspan is Plettenbergbaai fantasties. Ons het al die plaasstalle besoek en die besighede ondersteun en Knysna was lekker naby vir uitstappies."

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"Was nie verniet Formosabaai genoem nie. Om op Robberg te stap, is 'n groot voorreg!"

Plettenbergbaai

Little Gem @ The Dunes

"Al was dit koud en reënerig was al die besienswaardighede se personeel baie vriendelik. Ons sal beslis weer kom, want daar is nog baie wat ons wil doen."

Plettenbergbaai

Arrowood 2

"Wat 'n pragtige dorp."

Plettenbergbaai

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

"Plettenbergbaai is ’n pragtige plek. Ek sal enige persoon aanbeveel om Plettenbergbaai te gaan besoek."

Plettenbergbaai

Krisjan`s Beach House

"Baie avontuurplekkies rondom en in die omgewing. Mens kan nie daar verveeld raak nie, pryse is maar bietjie knap, maar daar is genoeg strande om te gaan verken."

Plettenbergbaai

The Holliday Pad

"We can move to Plettenbergbaai in future for retirement."

Plettenbergbaai

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

"Mal oor Plettenbergbaai. Gaan volgende jaar definitief weer. Kon nie alles doen in een week."

Plettenbergbaai

Riverclub 4217

"Just a wonderful holiday destination with friendly people wherever you go. "

Plettenbergbaai

River Club 4216

"Plettenbergbaai is 'n fantastiese vakansie-bestemming met kinders. Daar is baie om te doen en sien."

Plettenbergbaai

Beau Rivage 29

"Pragtige omgewing!"

Plettenbergbaai

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

"Ek is verlief op Plett, ons kom al Plett toe vir 17 jaar."

Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"Dit is 'n baie mooi plek en baie plekke om te gaan besoek."

Plettenbergbaai

Jay Dees B&B

"'n Pragtige dorp in 'n aangename vakansiebestemming. Parkering in die aand by eetplekke is egter 'n probleem!"

Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"We visited the elephant sanctuary. Amazing experience. The wolf sanctuary took us by surprise. It became an incredibly interesting experience. The guided tour is a must. Our guide was so well informed. Loved it."

Plettenbergbaai

ArchRock Resort

"Fantastiese aktiwiteite en uitsigte. Kort afstand vanaf vele aktiwiteite."

Plettenbergbaai

Twilight Cottage

"Net jammer dat Covid-19 so 'n negatiewe impak op besigheid in die dorp gehad het."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang