Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 5 - 276 lekke plekke om te bly
Boomhuys is 'n bekoorlike woonstel wat heeltemal onafhanklik is van die plaaslike kragnetwerk. Dit bied gerieflike ...
Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19d...
Domaine Coutelier is op 'n ou 17de eeuse Devon Vale-landgoed, op die platorand tussen Devonvallei en Devon Vale. Di...
7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellen...
Eikehoff 1 is in Stellenbosch se middedorp en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of paartjies wat met vakansie i...
107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sak...
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die pragtige voorstad Paradyskloof in Stellenbosch geleë en b...
Bestuis Cottages is sentraal in die Boland, tussen Stellenbosch en die Paarl op die Bestuis-vrugteplaas geleë. Dit ...
Van der Stel Manor is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat uit 1910 dateer. Dit is in 'n eksklusiewe ...
De Haas Living @ Die Laan 40 is naby die historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se midded...