Resensies van Still Bay East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay East bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.66 uit 5 gekry volgens 59 resensies.
Benjamin G. - 9th May 2018
staying in Stilbaai-Oos
Pragtig met netjiese strand met pragtige rivier wat Stilbaai-Oos van -Wes skei met stil en rustige atmosfeer en baie vriendelike stilbaai inwoners en vakansiegangers.
Gerhard V. - 30th March 2018
staying in Stilbaai-Oos
Pragtig en rustig, almal baie vriendelik.
Fanie V. - 16th March 2018
staying in Stilbaai-Oos
Nie veel om te doen nie.
Petro V. - 14th March 2018
staying in Stilbaai-Oos
Ons het gegaan om vis te vang, maar die vangste was baie swak.
Ryno D. - 12th February 2018
staying in Stilbaai-Oos
Baie skoon.
Stienie V. - 29th January 2018
staying in Stilbaai-Oos
Ons kon heerlik draf en fietsry in die oggende sonder te veel verkeer. Heerlik!
Rochelle V. - 21st January 2018
staying in Stilbaai-Oos
Puik!
Tean G. - 18th January 2018
staying in Stilbaai-Oos
Ek hou nooit weer êrens anders vakansie nie.
Leonie M. - 16th January 2018
staying in Stilbaai-Oos
Lieflike strand en lagoon. Baie interessante inheemse tuin met inligtingstukke reg voor Osler Place. Weggesteek in die industriële area van Stilbaai Oos, is daar 'n slaghuis met die lekkerste wors.
Alta G. - 3rd January 2018
staying in Stilbaai-Oos
Die mooiste plek op aarde!
Ryno E. - 9th December 2017
staying in Stilbaai-Oos
Restaurante se kos is nie aanbeveelbaar nie. Die kos is duur en swak kwaliteit. Lappies Restaurant se kos is pateties. Plastiek stoele en outdated. Verder is daar 'n klein ou winkeltjie met ou brood en nie veel meer nie, rakke is leeg.
Goliath S. - 14th November 2017
staying in Stilbaai-Oos
Very relaxing.
Wilma W. - 6th November 2017
staying in Stilbaai-Oos
Baie mooi en skoon strand en die rustigheid is bekoorlik.
Japie J. - 2nd November 2017
staying in Stilbaai-Oos
Fantasties.
Annette V. - 29th September 2017
staying in Stilbaai-Oos
Lekker stil!
Judy D. - 27th August 2017
staying in Stilbaai-Oos
Beautiful place.
Jane L. - 21st August 2017
staying in Stilbaai-Oos
Ons is gek oor die dorpie, dit was die eerste keer wat ons in Stilbaai was en gaan beslis weer soontoe.
Coenie B. - 31st July 2017
staying in Stilbaai-Oos
Aangename omgewing. Moet nie die On The Rocks Restuarant mis nie, asook nie 'n stap op die hoofstrand nie.
Rene V. - 24th June 2017
staying in Stilbaai-Oos
So rustig en prentjie mooi.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za