Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2000 resensies.

Kingsburgh, Suidkus

74 Eden Sands

"Heerlike verblyf."

Port Shepstone, Suidkus

3 Palms

"Dis ideaal en die atmosfeer is rustig."

Kingsburgh, Suidkus

Cabanas Del Mar 69

"It is beautiful and clean. Very friendly people in the town."

Margate, Suidkus

7 St Ives

"My family stays here and I grew up coming to Margate for holiday. I have a very deep love for it in my heart."

Margate, Suidkus

Griet se Plek

"Lekker plek om rustig te gaan vakansie hou, mooi strand om te gaan stap, maar ongelukkig nie dierevriendelik in die dorp nie. Munisipale verval is in verskeie plekke sigbaar."

Port Shepstone, Suidkus

Stephan's Guest House

"Sal nie sommer in Port Shepstone vakansie gaan hou nie. Was net daar vir die "Sheppie Ladies Golf Festival". Ons geniet die gholfbaan en is volgende jaar weer daar!"

Uvongo, Suidkus

Topanga 10

"Love Uvongo."

Hibberdene, Suidkus

Beach Cove

"Hibberdene is a bit run-down with numerous potholes."

Ramsgate, Suidkus

Ramsgate Palms 2

"Ramsgate is an extremely pleasant place for a beach holiday. The Homeowners Association of Ramsgate is doing a superb job of keeping and updating the communal areas of the beachfront."

Kingsburgh, Suidkus

1 Eden Sands

"Goeie afdelingswinkels beskikbaar. Vermaak 10 tot 15 km weg by groter mall."

Uvongo, Suidkus

La Corsica 17

"Fantasties, soos altyd. Dit is egter jammer dat bedelaars ook hulle weg hierheen gevind het."

Margate, Suidkus

The Beachfront Unit 9

"Margate self is nie meer wat dit voorheen was nie, maar Ramsgate vir wat ons wil hê in 'n wegbreek is tops."

Kingsburgh, Suidkus

Villa del Sol 8

"Baie lekker plek."

Kingsburgh, Suidkus

Beach Escape

"Afhangend van wat jy of jy met 'n gesin verkies. Stil omgewing."

Margate, Suidkus

4 Summer Place

"Die probleem met die infrastruktuur in die area is problematies! Mense kom hoofsaaklik om te swem en 'n vars vis te vang maar met geslote strande, riskante drinkwater en vars vis is dit nie meer so lekker op die Suidkus nie."

Kingsburgh, Suidkus

Ocean Breeze 38

"Dis 'n lekker plekkie met genoeg winkels naby, is maar net nie so 'n veilige omgewing nie."

Hibberdene, Suidkus

Anchors Aweigh 53

"Very dirty, lots of glass and rubbish."

Margate, Suidkus

Vista Oceana

"Wonderful place for a holiday."

Margate, Suidkus

Seaview @ Bonamic 1

"Rustige omgewing. Baie skoon en netjies. Vriendelike mense en pragtige natuur."

Margate, Suidkus

11 Sha Bay Villas

"For our needs which were a restful seaside holiday, was superb."

Pennington, Suidkus

18 on Douglas

"Baie mooi natuurskoon en veilige en rustige omgewing."

Port Shepstone, Suidkus

3 Palms

"Ons het Southport strand baie geniet. Dis 'n blue flag strand met skoon geriewe."

Kingsburgh, Suidkus

Ocean Breeze 38

"Very peaceful and safe neighbourhood."

Kingsburgh, Suidkus

26 Driftsands

"Area is skoon en ons het veilig gevoel. Meeste geriewe is binne loopafstand."

Suidkus

Bazley Heights

"Bazley Heights, was redelik stil. Geen vertrapping deur ander mense nie. Ons het op geen oomblik onveilig gevoel nie."

Kingsburgh, Suidkus

Flat 23, Driftsands

"Everything you need in close proximity."

Kingsburgh, Suidkus

32 Ocean Breeze

"Much quieter than the larger towns and cities. All the shops nearby enough."

Margate, Suidkus

Libra Holiday Flats Unit 7

"Daar was by sekere strande die riool probleem, maar het dit geniet om van strant tot strant te ry en by 'n hele paar lekker familie plekke geëet en gekuier."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang