Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Heerlike wegbreekplekkie."

Knysna, Tuinroete

Brenton Breakers

"Knysna self is te besig en beknop vir ons, maar als is mooi. Ons het Buffelsbaai ook baie geniet en die Fisherman's walk vreeslik geniet."

Plettenbergbaai, Tuinroete

17 Whale Rock Gardens

"The only drawback to going by car to Plett is that there are many kilometres of roadway where overtaking is prohibited (N2) and the clown in front is doing 45 kph less than the maximum allowed."

Mosselbaai, Tuinroete

13 On Marsh

"Pragtige, skoon dorp. Veilig gevoel en mense is baie vriendelik."

Tuinroete

Eagle's Nest

"Sal enige persoon aanbevel vir 'n rustige wegbreek."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Ek sal graag langer tyd daar wil spandeer. Baie rustig en weg van die gewoel van die stadslewe, geen haastige en onbeskofte kwaai gesigte nie, kaalvoete en blink tande groet jou."

Tuinroete

SeeBries

"Pragtig skoon met prentjiemooi plekke om te verken."

Mosselbaai, Tuinroete

Die Kabin

"Pragtige plek. "

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Heerlike plek. Sal graag daar wil aftree."

Mosselbaai, Tuinroete

Lagoonette

"Wonderlike plek. Geniet dít élke keer in Mosselbaai. "

Mosselbaai, Tuinroete

Dupagi Self-catering Unit

"Baie winkels en gesellige restaurants om te geniet. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn bied veel meer prag en interessanthede as wat ons gedink het."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie mooi en netjies, as daar 'n kafee kan oop wees op 'n Sondagmiddag kan dit beter wees."

Sedgefield, Tuinroete

The Gull

"Natures jewel! Wonderful beach for hours of relaxation with the most beautiful sunrises and sunsets!"

Witsand, Tuinroete

Net Net Holiday Home

"Gaan beslis weer kom kuier. Ken nou die rivier beter. Bring net asb. jou eie proviant en aankope, aangesien die pryse maar hoog is."

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Dis 'n pragtige plek met mooi natuurskoon, die see en mere en nog baie ander. Al probleem is die swaar verkeer deur die dorp met die N2 wat basies deur die dorp gaan. Nou strate, groot en swaar vragmotors maak dat verkeer nog meer ophoop en stadig beweeg. 'n Deurpad wat nie deur die dorp loop nie sou sake baie vergemaklik."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Beach House

"Mosselbaai altyd 'n lekker dorp om te besoek."

Plettenbergbaai, Tuinroete

12 Dune Park

"Die mooiste deel van ons land."

Oudtshoorn, Tuinroete

Little Canaan Retreat

"Expect something different and you will not be disappointed."

Mosselbaai, Tuinroete

Erika27

"Too busy. That, of course, is our personal opinion."

Mosselbaai, Tuinroete

KaiaMina@Hartenbos

"Die Mosselbaai-verblyf is altyd gerieflik. Ons moet altyd deur Mosselbaai ry vir werk en vind die beste bestemming om oor te slaap."

Plettenbergbaai, Tuinroete

12 Dune Park

"We spent many hours daily swimming in the sea, sometimes with dolphins a couple of meters away."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Whitehouse

"Thank you Oudtshoorn! You are simply the best."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Daar is nie nog so 'n plek soos die mooie Kaap nie!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

12 Dune Park

"Really a place to travel to."

Mosselbaai, Tuinroete

Pudumo 102

"Altyd lekker in Hartenbos."

Blad
Blad 109 - Wys 3241 tot 3270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang