Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Wolwedans Guest Manor"Die Ou Pastorie Teetuin en die Waffle House is 'n moet om te besoek in Groot-Brakrivier. Baie naby aan Glentana & Heroldsbaai vir dagbesoeke."
"Gaan nie alle reisigers geval nie. Baie goed vir persone wat van kleiner, meer intieme bestemmings hou."
"De Rust is a beautiful little town with quite a bit to see and experience."
"De Rust is 'n juweeldorp in die Klein-Karoo en beslis 'n oorslaap werd. Ons het heerlik in die woonbuurt gaan stap; in Meiringspoort gaan draf en daar is velerlei interessante eetplekke."
"Excellent holiday destination. Good eating venues. Neighboring towns are near to do sight seeing. Very safe town."
"Munisipaliteit kan aandag gee aan hulle rioolstelsel. Met reen was die hoofpad onbegaanbaar soos die water in die pad was."
"Sal die moeite werd wees om nie net op die N2 verby klein dorpies te jaag of soms petrol in te gooi nie, maar bietjie te stop en rond te loop. Self skuldig. "
"Oudtshoorn is an excellent holiday destination with so much to do that you would need a second visit."
"The cleanliness of the beaches was exceptional. Having lifeguards on duty for hours that they were was great."