Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Stay @ Gracios

"It was all good to visit the Karoo but a struggle to find a Halaal restaurant, only KFC."

Mosselbaai, Tuinroete

26 on Winburg

"Ons het gedurende 'n rustige tyd gegaan. Was bitterlik lekker veral met twee kleintjies onder 3."

Stilbaai, Tuinroete

Harbour Cottage

"Dis 'n lekker plek en veilig."

Oudtshoorn, Tuinroete

Blye Uitsig

"A 2 day visit was long enough for us."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Woonstel

"Net die Langeberg Mall kan meer winkels bykry en ook movies aangesien ons George toe moes ry om te gaan fliek."

Mosselbaai, Tuinroete

Alista

"We go to Mossel Bay for the surfing but I enjoy their main road shops as they are interesting and quirky. The accessibility to the beach is lovely and gives a holiday feel - we mostly go to the point and main road so do not do much else there."

Stilbaai, Tuinroete

Platdak Selfsorgeenheid

"Sterrehemel is 'n 'small gem' - heerlik daar geët en die diens was voortreflik. Die strande is skoon en daar het ons wonderlike herinneringe gebou. Beslis 'n plek om weer te besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Baie om te doen en te sien. Sal enige tyd weer kom kuier."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos Express

"Mosselbaai het 'n baie lekker klimaat om in die winter vakansie te gaan hou."

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Ons inwoners van Tuinroete en trots op Mosselbaai en omgewing. Hartseer dat ons gaste in sulke plekke moet trakteer."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Skoon dorp, vriendelike en behulpsame mense."

Knysna, Tuinroete

Sea and Valley

"Een van ons gunstelingbestemmings!"

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Genoeg kwaliteit restaurante en besienswaardighede."

Knysna, Tuinroete

Stay @ 24 Malachite

"Breathtakingly beautiful! My ideal place for running, hiking and birdwatching."

Nature's Valley, Tuinroete

Sylvas

"Pragtige plek met asemrowende uitsigte en baie om te doen."

Springerbaai, Tuinroete

Eden Eco Cottages

"Dis 'n pragtige plek, ongerepte natuurskoon."

Knysna, Tuinroete

Paquita Cottage

"Pragtige plek vir toeriste, net opgemerk die paaie is in baie slegte toestand en Knysna Munisipaliteit kan verbeterings aanbring."

Knysna, Tuinroete

Meer Huisje

"Beeldskone plek! Regte sprokieswêreld."

Oudtshoorn, Tuinroete

We-La-Fra

"Beautiful place. So much to see and so many places to visit. We are planning to go back in the summer."

Knysna, Tuinroete

Knysna Hollow Country Estate

"Wonderlike plek, wonderlike mense, wonderlike ervaring!"

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Beautiful place, could easily move there."

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Had a lovely time around the beaches and the surrounding eateries."

Sedgefield, Tuinroete

Dover on Sea B&B

"Pragtige skoon dorp met heelwat eetplekke en naby geleë besienswaardighede."

George, Tuinroete

Happi Nes

"Die beste plek in die Suid-Kaap."

George, Tuinroete

The Georgian

"Lekker dorp en lekker kuier plek."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Wonderlike weer en omgewing!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Blye Uitsig

"Altyd lekker om daar te gaan kuier en vakansie te hou. Sien uit na 'n volgende keer."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150