Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Ons het in George oornag aangesien dit, weens sy ligging, maklik was om daguitstappies te doen."
"There are bargains available in antique and pre-loved shops provided one knows the value of goods. Restaurants are good with interesting options on the menu. Carola Ann's is a good example of such a restaurant."
"Sedgefield is 'n pragtige kusdorp met vele aktiwiteite beskikbaar. Is ook goed geleë om die Tuinroete te verken."
"Ek sal in Uniondale oorbly, spesifiek om by die Schulteheim hotel te bly en by die Hungry Ghost te eet."
"The Oudtshoorn animal park was brilliant, very well run and staff are great. We enjoyed the restored buildings in the area."
"Mense ry haastig. Paaie was bietjie sleg en oorspoel a.g.v die reën. Anders as dit is dit baie mooi."
"Lieflike groen berge en natuurskoon in waterryke omgewing. Gerieflik naby aan Mosselbaai, Wildernis en Knysna vir daguitstappies. Gesogte aftreedorp op die Tuinroete!"
"Pragtige geskiedkundige plek. Was heerlik om daar rond te loop. Dit het ongelukkig baie gereën en was koud, maar nogtans was dit 'n heerlike paar dae van ontspanning en rustig wees."
"Wildernis is baie veilig. Ons het kayak gaan ry vir 2 ure en vergeet om die kar te sluit. Niks skade gekry nie."