Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Ansa S. - 23rd February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Wonderlike plek.
Lampies L. - 23rd February 2021
staying in George, Tuinroete
Baie om te doen!
Sandra K. - 23rd February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Good.
Dean G. - 23rd February 2021
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sentraal tussen vele interessante plekke.
Fanie B. - 23rd February 2021
staying in Tuinroete
Die tuinroete het van die mooiste besienswaardighede. Ongelukkig weet mens nie altyd daarvan nie, maar as mens bietjie gaan navorsing doen is daar baie om te doen en te sien. Beslis die moeite werd om te gaan toer.
Debbie B. - 23rd February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie besienswaardighede.
Wilma N. - 23rd February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Daar is baie te doen en te sien in die Mosselbaai area. Die restaurante, veral The Sea Gypsy en La Perron Visskerm was uniek en die kos heerlik.
Rita F. - 22nd February 2021
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Pragtige plek.
Courtney F. - 22nd February 2021
staying in Witsand, Tuinroete
Beautiful small town with the coolest people.
Pascal V. - 22nd February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is altyd 'n wenner, kan nie wag tot my volgende besoek nie. Naby genoeg aan Swellendam vir 'n vinnige wegbreeknaweek, asook langer vakansies.
Wilma M. - 22nd February 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Wens ek kon daar bly - lieflike plekkie.
Linnaea B. - 22nd February 2021
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Dis moeilik om op die strand self te kom as jy onbekend is met die area - veral as jy oud is. Ons was onverwags beïndruk. Asemrowend.
Deidre K. - 22nd February 2021
staying in Tuinroete
Bly maar een van ons land se juwele.
Shameega K. - 21st February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Fantastiese plek, pragtig, mooi en vriendelik.
Andrea T. - 21st February 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Stunning!
Sally S. - 21st February 2021
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Stay away at the weekend. Beach and surroundings are kept beautifully clean, as well as showers and changing rooms.
Jeanette K. - 20th February 2021
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield se besigheidssentrum kan dit bekostig om uit te brei of op te gradeer na meer moderne winkels toe. Die Pick n Pay en veral die Spar dra by tot die versekerde goeie standaarde, maar baie van die klein winkeltjies soos die selfoonwinkeltjies gaan onder. Dit doen ’n oneer aan Sedgefield se beeld met hul onprofessionele behandeling van veral vakansie-kliënte se probleme.
Annemarie V. - 20th February 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Ons geniet Stilbaai, dit is een van die plekke waarheen ons elke jaar sal teruggaan. Die mense is baie vriendelik.
Ammiel S. - 20th February 2021
staying in Witsand, Tuinroete
Baie stil buite seisoen.
Lafras D. - 20th February 2021
staying in George, Tuinroete
Dis ’n skoon en veilige stad, wat nie te ver is van ander dorpe nie (Moselbaai, Wilderness, Knysna).
Jenni M. - 20th February 2021
staying in Witsand, Tuinroete
The wind can get to you, but the quiet beaches and stunning beauty are magnificent and worth a visit.
Lauren V. - 18th February 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is a true beauty.
Bhavna H. - 18th February 2021
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
The place is too beautiful. Short stay. We could not do much. We intend on returning in April.
Monica H. - 18th February 2021
staying in De Rust, Tuinroete
Baie skoon dorpie, net jammer Covid het die toerismebedryf gekelder en sommige winkels moes sluit.
Sunette J. - 17th February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Love Mosselbaai.
Joe H. - 17th February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is pragtig skoon. Alles in plek en duidelik goeie munisipale bestuur.
Pierre B. - 17th February 2021
staying in De Rust, Tuinroete
Baie stil op 'n Sondagmiddag.
Gouwa G. - 17th February 2021
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is our holiday destination that we have been frequently for the past 14 years.
Norma F. - 17th February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Bietjie min winkels. ’n Speletjiesentrum vir kinders sal goed wees.
Jan D. - 16th February 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Hoekwil is 'n klein dorpie slegs 6 km van Wildernis op die platorand met die ideale klimaat reg deur die jaar. Die landskap is ongelooflik mooi.
Susan T. - 16th February 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan.
Rose F. - 16th February 2021
staying in Tuinroete
There is so much to see and do you need a long long holiday. Love the Garden Route.
Saghir A. - 16th February 2021
staying in George, Tuinroete
George is a good town.
Nataschja M. - 16th February 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is a beautiful gem with lots to see and do.
Margaret H. - 16th February 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Place is awesome and the people are very friendly.
Bradley H. - 15th February 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Awesome town and we will be back soon.
Leon B. - 15th February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ek besoek Mosselbaai al vir baie jare en het nog elke keer net lekker gekuier.
Louis S. - 15th February 2021
staying in George, Tuinroete
Witfontein forest provides excellent mountain biking trails!
Priscilla S. - 15th February 2021
staying in Sedgefield, Tuinroete
Daar is ’n lekker mark op Saterdae waar mens kan saam kuier, lekker eet en daar is iets vir almal. Goeie restaurante en vriendelike mense. Baie naby aan George as mens iets nodig het in die stad.
Johan S. - 15th February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Het verlief geraak op die plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za