Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"There are quite a few activities to do, zipline over the ocean, go for a hike on the trail, putt-putt, and a lot of places to visit"
"Stilbaai en omliggende omgewing het ongelooflike mooi, skoon strande wat dit ideaal maak vir die wat hou van 'n see-vakansie met swem, visvang, hengel, walvisse besigtig, roei en strandloop. Ons het die Indiese Oseaan se water selfs laat in April nog heeltemal verwelkomend gevind."
"Oudtshoorn is a peaceful place to get away from the busy city life. For me after a week, I'm looking to be back home."
"Die mense van George was baie vriendelik, het gegroet, party het geselsies aangekoop. Ons is selfs verwelkom in die plek."
"Great little town. The local hotel is most likely the best value for refreshments and food one will find. The town is neat and tidy - well worth the stop."
"The Bootlegger was 'n baie goeie stop met heerlike koffie en piesangbrood, sowel as 'n oulike wynboetiek met baie goeie wyne. Wens ons het meer tyd gehad om in die pragtige, skoon dorp te spandeer."
"Lekker stil met verskeie voëlspesies. Lieflike lang strand en sagte sand. Weg uit die gejaagde lewe van Knysna, maar net om die draai."
"Dit is sekerlik die stilste woonbuurt in SA! Jy hoor nie eers 'n hond blaf nie, rustigheid is hier beslis! Dis skoon, strand is pragtig."