Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.
"Baie goeie en stil area. Vriendelike mense en redelik geleë om maklike toegang tot die res van die stad te kry. "
"Ons het nie tyd gekry om Fichardt Park te verken nie. Ons het wel 'n draai by Pellisier Park gemaak vir 'n foto met die dogters in hul Volkspeledrag by die naamborde van Pellisier en Volkspeler strate, want ons was in Bloemfontein vir 'n Volkspele aangeleentheid."
"Just love Clarens. Wonderful hiking trails, most pet friendly people, great for shopping for something different. We will definitely be back soon!"
"Jammer ons het nie geweet dat Parys naweek bestemming is nie. Deur die week is alles toe."
"Pragtig, sal meer gereeld wil besoek. Daar is so baie dinge om te doen naweek is te min tyd. Parkrun was die beste, so mooi omgewing en die persone wat dit hanteer die beste. "
"Plenty shops to buy variety of goods, plenty of eating places yet within two minutes you can be surrounded by silence."
"Heerlike vakansie-atmosfeer, met iets om te doen, sien en eet vir enige smaak of voorkeur!"
"Dit was my eerste keer in Parys en ek het die dorpie se winkels en restaurant baie geniet. Sal vir seker weer die dorpie besoek."
"As 'n gebore Vrystater sal ek dit altyd aanbeveel. Hier kan jy jouself weer vind, weg van die stad se lawaai en gejaag in ongerepte Vrystaat-vlaktes. Pragtige natuurskoon, koppies, bos en diere. Lekker op die plaas!"
"I know Bloemfontein well from my auditing days and as a halfway stopover between Cape Town and Pretoria this is the best place. "