Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7972 reviews.
"Behou asseblief die eenvoud en rustigheid van Clarens. Sien jou weer Clarens."
"Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede."
"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
"Sou graag weer Frankfort wil besoek maar die paaie laat veel te wense oor! Kort dringend aandag!"
"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
"'n Groot verrassing! Ons sal definitief graag weer via Bethulie wil ry en meer van die dorpie wil beleef!"
"In die Vrystaat omgewing is baie museums en wildreservate wat 'n belewenis is. "
"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "
"It is just a suburb in Bloemfontein. On the other hand Bloemfontein itself has a lot to offer the traveller."
"Vir ons was dit 'n oorslaap. Ons het by Waterval Padstal gaan ontbyt eet wat lekker was."
Northern Free State, Free State
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam"Die pad om daarna to te ry was net nie baie lekker nie, pad het baie aandag nodig met verwysing na die slaggate."